Veeplaas

Veeplaas is a livestock magazine that looks at the agricultural industry through the eyes of a livestock farmer. The magazine focuses on what affects the livestock farmer’s profit margins and steers clear of politics. The magazine is ideal for cattle, sheep, goat, wool, dairy and game farmers. This page contains a selection of articles from the magazine. Veeplaas is available from selected retailers or at www.magzter.com and can also be downloaded as an interactive flipbook at digimags.agriorbit.com. To subscribe, phone Beauty Mthombeni on 064 890 6941 or SMS ‘Subscribe’ and your phone number to 064 890 6941.

 

Lees Veeplaas in Mei 2024

Veeplaas se Mei 2024-uitgawe is die ideale tydskrif om byderhand te hê as jy wetenskaplike aandag aan jou boerdery wil gee. Soos gewoonlik bied hierdie uitgawe ’n verskeidenheid besoekartikels en tegniese boerdery-inligting, én dit bevat ’n spesiale Boran-fokus.

Die Mei-uitgawe bevat ook die finaliste van Vleissentraal en SA Stamboek se 2024 Elite Bulgroeitoetsklas. Die wenners word tydens die Bloemskou aangekondig. Die uitgawe bevat ook ‘n paar van ons gereelde plaasbesoek-artikels, met pragtige Tuli-, Nguni- en Boran-beeste wat hierdie keer in die kollig is. Veeplaas bied ook in hierdie uitgawe ’n baie spesiale beplanningskalender vir herkouerprodusente.

In Veeplaas Mei 2024:

  • Boran-fokus met ’n plaasbesoek- en tegniese artikel.
  • Veediefstalreeks: Verstaan wat die objek van veediefstal beteken.
  • Ons kyk terug op die suksesse van die Vrystaat-veediefstalprojek.
  • Ontmoet Dave Mullins se Tuli’s.
  • Lees meer oor die invloed en voorkoming van speenskok.
  • Vind meer uit oor bankrotwurm in veekuddes.
  • Bestudeer die V-pos-veeartsverslag vir die somertydperk van 2023/24.
  • Waak teen mikotoksiene in veevoer.
  • Lees meer oor verwikkelinge rondom suiwelregulering.

Kry jou Mei 2024-uitgawe van Veeplaas vandag nog by jou naaste kleinhandelaar of maak seker dat jy daarop inteken. Veeplaas is as ’n interaktiewe blaaiboek by digimags.agriorbit.com beskikbaar en kan ook by www.magzter.com aangekoop word. Kontak Beauty Mthombeni by 064 890 6941 om in te teken op die PDF-weergawe of hardekopie.

Read articles from Veeplaas

Regverdige en billike vergoeding vir grond

Estimated reading time: 5 minutes Artikel 25(2) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 (Wet 108 van 1996) (die Grondwet) bepaal dat...

Ondersoek na vleisgehalte van die Boran-bees

Estimated reading time: 6 minutes Die Boran word beskou as ‘n vroeg-volwasse, medium-raam dier. Die ras is veral bekend vir hul lae produksiekoste en...

‘n Makro-wen met minerale en vitamiene

Estimated reading time: 5 minutes Dierevoeding gaan oor die verskaffing van voedingstowwe in die regte hoeveelheid, vanaf die regte bron en op die regte...

Passive rainwater harvesting 

By Fanie Vorster, ARC-Natural Resources and Engineering Estimated reading time: 6 minutes Southern Africa, like many other regions in the world, is subject to water...

Bankrotwurm: ’n Sluiper in veekuddes

Estimated reading time: 4 minutes Volhoubare praktyke is in die Suid-Afrikaanse veebedryf ’n konsep waarsonder produsente nie winsgewend kan boer nie. Dit is gevolglik...

Voerkraalsiektes wat vermy moet word

Estimated reading time: 7 minutes Siektetoestande in ’n voerkraal kan vinnig groot afmetings aanneem, aangesien hoë konsentrasies diere in betreklike klein spasies aangehou word....

Die Suid-Afrikaanse sybokhaarbedryf: Volhoubaarheid is meer as net ‘n woord

Estimated reading time: 6 minutes Die mode- en tekstielbedrywe raak al hoe meer bewus van ‘n draaipunt wat betref omgewingsbewustheid en etiese produksie. Verbruikers...

Die produksie van hoë-waarde sportperde

Estimated reading time: 6 minutes Die teel van wêreldgehalte sportperde is ’n gespesialiseerde en hoogs tegniese bedryf. Een van die beste voorbeelde van so...

Strategieë vir die voerkraalvoorbereiding van kalwers

Estimated reading time: 7 minutes Voerkraalvoorbereiding, beter bekend as backgrounding, verwys na ’n fase in die beesvleisproduksieproses waar jong beeste, tipies pas-gespeende kalwers, in...

Veediefstal: Omgewingskriminologie en misdaadanalise

Estimated reading time: 5 minutes Veediefstal is ‘n misdaad wat ouer as die berge is. Boba omskryf misdaadontleding as “die sistematiese studie van misdaad-...

Behou hoë reproduksiesyfers met behulp van prulfout-identifisering

Estimated reading time: 4 minutes Produsente moet weet watter aspekte van veeboerdery uiteindelik tot inkomste bydra. Geldmors is nie ‘n opsie nie. Een aspek...

Só ry ‘n familieboerdery die voerkraaltrein

Estimated reading time: 7 minutes Jan Boshoff van Jan Boshoff Boerdery sê hulle familieboerdery het die voerkraalbedryf betree en gaan nie dit verlaat nie. Dit...

Koop ‘n beter bul

Estimated reading time: 5 minutes Die aankoop van ’n bul is een van die mees riskante besluite wat ’n kommersiële beesonderneming kan neem, sê...

Die wet van gemiddeldes is bobaas in die ring

Estimated reading time: 4 minutes Om diere in ’n vertoonlokaal of ring te beoordeel, is nie aldag ’n maklike taak nie en ’n beoordelaar...

Hou bloednier op ’n afstand met goeie bestuur

Estimated reading time: 6 minutes Bloednier is een van die mees gediagnoseerde siektes by skape en kom ook by bokke en beeste voor. Dit...

Geraas op plase: Wat is die perke?

Estimated reading time: 5 minutes Eiendomsreg is al beskryf as die mees omvangryke reg wat ’n persoon ten opsigte van ’n saak kan uitoefen. Die...

Die verskil tussen wangedrag en onbevoegdheid

Estimated reading time: 4 minutes Voordat enige dissiplinêre stappe geneem word, is dit baie belangrik dat die werkgewer behoorlik ondersoek instel om te bepaal...

Waak teen ’n té hoë inname van lupiene

Estimated reading time: 5 minutes Die gebruik van lupiene as wisselbougewas in graanproduksiegebiede, veral in die Wes-Kaap, was ‘n algemene praktyk in Suid-Afrika. Die...

Uitdagings vir die volgende generasie veeboere

Estimated reading time: 4 minutes Die volgende generasie veeboere sal oor die volgende 20 tot 30 jaar met verskeie ontwrigtings in die produksie- en...

Sinkronisasie by skape: Voordele, nadele, tegnieke en vangplekke

Estimated reading time: 7 minutes Skape se teelsiklus word beheer deur twee hormone, naamlik progesteroon en estrogeen. Progesteroon is dominant tydens dragtigheid en tussen...

Meganiese veldherstel: Kies die regte ploeg vir die regte doel

Estimated reading time: 8 minutes Klimaatsverandering sal vorentoe ‘n al hoe groter rol speel in Suid-Afrikaanse veeboerderye se besluitneming. Meganiese herstel is nodig om...

Die hof se bevoegdheid om deliktuele eise te bereg

Estimated reading time: 5 minutes ’n Delik kan omskryf word as die daad van ’n persoon wat op ’n onregmatige manier met opset of...

Indiensneming van onwettige immigrante

Estimated reading time: 4 minutes Werkgewers word verwag om buitelanders of immigrante sonder 'n geldige werksdokument te ontslaan maar wat is die regte stappe...

Kopervergiftiging by skape: Tree voorkomend op

Estimated reading time: 5 minutes ’n Siekte waarmee skaapboere in die Karoo, en veral in ysterklip-areas, dikwels te doen kry, is geelsiekte of kopervergiftiging. Volgens...

Die verhoogde vraag na rooivleis

Estimated reading time: 5 minutes Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) en ander rolspelers in die rooivleiswaardeketting, het Visie 2030 opgestel met die doel om die bedryf...

Goeie genetika is die middelpunt

Estimated reading time: 7 minutes Die Lewendehawe Registrerende Federasie (LRF) se Molatek/Veeplaas/Breedplan-stoetteler van die jaar-toekenning vir 2023, het aan twee Namibiërs, Heinz en Almut...

Somme wat klop in die teelseisoen

Estimated reading time: 6 minutes Reproduksie is die sleutel tot die oorlewing van kleinveeboerdery-ondernemings en daarom is dit belangrik dat produsente die reproduksiepotensiaal van...

Die kunsmis van die plaas is die voetspore van die baas

Estimated reading time: 8 minutes Dian Landman is ’n melkprodusent van Tsitsikamma wat daarvan hou om by die basiese beginsels van ’n melkery te...

Ooginfeksies by groot- en kleinvee

Estimated reading time: 5 minutes Ooginfeksies by groot- en kleinvee kan ’n groot ekonomiese impak op ’n boerdery hê. Dr Dave Midgley meen die gebruiklike...

Miltsiekte bedreig mens en dier

Estimated reading time: 5 minutes Miltsiekte is ’n dodelike en hoogs aansteeklike bakteriese siekte wat feitlik alle vee en wild kan aantas. Mense wat...