Plaas Classifieds
Book a classified ad (smalls) at a highly competitive rate on www.agriorbit.com and enjoy exposure to a captive and returning audience. Contact Marné Anderson at 073 339 2920 or marne@plaasmedia.co.za

Kom kuier by Pioneer se stalletjie by Nampo Kaap 2023
Pioneer sal weer ‘n stalletjie hê by hierdie jaar se gewilde landbouskou, Nampo Kaap wat van 13 to 16 September op Bredasdorp Park gehou word. Ons span sien uit daarna om met jou oor jou boerdery te gesels. Besoek ons webwerf om meer van ons te leer.