Plaas Media is the proud sponsor of the following events:
News
Hier is !Xhariep-streek se 2024-wenners
Estimated reading time: 4 minutes
!Xhariep Landbouskrywers het onlangs erkenning gegee aan boere en landboukundiges wat die leiding in die landbou in die streek neem. Die !Xhariep-streek se 2024-finaliste vir Boer van die Jaar, Nuwe...
Stock theft information centre for Harrismith
Estimated reading time: 4 minutes
A stock theft information centre (STIC) was recently established in Harrismith in the Free State. This STIC aims to facilitate efficient information sharing among livestock owners, the South African Police...
Overberg Agri se Herkouerdag gaan van krag tot krag
Estimated reading time: 11 minutes
Die Overberg Agri Herkouerdag is vanjaar vir die derde keer op die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied. Altesaam 376 produsente en ander rolspelers in die veebedryf het die dag bygewoon. Die...
Global rice price drop benefits South African consumers
Global rice prices have softened notably in recent weeks because of expected ample global supplies. The news that India is likely to ease rice export restrictions as supply increases and that its elections have...
Sugarcane producer associations urge government to scrap sugar tax
SA Canegrowers and the South African Farmers Development Association (SAFDA) are extremely concerned that any increase to the already devastating sugar tax (the Health Promotion Levy or HPL) or lowering of the threshold, will...
Editor's Pick
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....
Articles
Wees lief vir jou motor
Estimated reading time: 4 minutes
“Waarom poets Mbali ons Stout se wiele blink?” vra Gert toe hy ’n handvol kwitansies op haar lessenaar neersit.
Gert is...
Boosting communal sheep production
Estimated reading time: 8 minutes
The National Wool Growers’ Association (NWGA) has significantly increased wool production in communal areas, with the wool clip's value growing...
Veldverbetering is ’n 100-jaar wedloop
Estimated reading time: 7 minutes
Charl, 2024 se Veeplaas Klimaatslim-ambassadeur, sê dit is vir hom ’n lewenslange uitdaging om sy veld te verbeter.
Vir Charl is...
A healthy gut makes for a healthy pig
Estimated reading time: 5 minutes
The diets of healthy pigs consist of a series of rations formulated for each phase and requirement of the pig’s...
Wees waaksaam met snotsiekte
Estimated reading time: 5 minutes
Snotsiekte rig jaarliks groot skade in veetroppe aan. Dit is ’n virussiekte wat deur wildebeeste na vee oorgedra word.
’n Kenmerk...
Strukture en bouplanne op plase
Estimated reading time: 5 minutes
Die invloed van plaaslike owerhede oor landbou-eiendomme is egter nie tot grondbelasting beperk nie. Ander nasionale, provinsiale en plaaslike wetgewing...
Plaas TV
‘n Skaapboer se beste vriend – op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
BKB berg tussen 300 000 en 400 000 ton graan per jaar en beplan...
Die jeug kraai koning – dié week op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
NAMPO Kaap 2024, aangebied deur Graan SA in samewerking met Bredasdorp Park NPC, het...
Melk, jongboere en skoue – die week op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
The AFMA Intervarsity Writer’s competition is open to final-year and postgraduate Animal Science students...
Van boeredae tot kuilvoerkompetisies – Plaas TV dek dit alles
Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Wolfe Braude of Agbiz gives us background on the European...
Buffels, aartappels en skoue – Noem dit, Plaas TV bespreek dit
Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Belangstellendes kan weer vroeg in September uitsien na die Somerset-Oos...
Podcasts
RSG Landbou: 8 Oktober 2024 – geborg deur BKB
Wêreld-hondsdolheidsdag het vanjaar op 28 September plaasgevind. Uitbrekings van dié siekte in Suid-Afrika neem toe en ons hoor by staatsveearts, dr Alicia Cloete, wat die oorsaak hiervan is. Sy gesels ook oor voorkoming en...
RSG Landbou: 7 Oktober 2024 – geborg deur BKB
Guy English van die Mooirivier-omgewing in KwaZulu-Natal is aangewys as die 2024 Kwanalu Jongboer van die Jaar en Maandagoggend hoor ons waaruit dié boerdery bestaan.
Daar steek baie agter die deelname aan jeugskou en...
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou.
Luister nou na hierdie week se weerverslag soos op 03...
RSG Landbou: 3 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health
Graan SA se Groei vir Goud nasionale opbrengskompetisie het vanjaar weer vir ‘n paar verrassings gesorg. Ons gesels met die sonneblom- en koringwenners.
Sacota, oftewel die Suid Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesade-handelaars, se algemene...
RSG Landbou: 2 Oktober 2024 – geborg deur AECI Plant Health
Wat benadeel grondstruktuur en hoe kan dit verbeter? Ons vra in moreoggend se RSG Landbou vir Jacques Swanepoel van AECI Plant Health hierdie vrae.
Die nuutste Absa Agri Trends-verslag wat fokus op plaaslike en internasionale...