Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.
In Vrydag, 25 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Ons spring weg met ‘n plaasvars landbounuusbulletin.
- In ons weeklikse dieregesondheidspraatjie, gesels Johan met dr Danie Odendaal, direkteur van die Veearts Netwerk, oor siektes wat deur bloubosluise veroorsaak word en hoe dit voorkom en behandel kan word.
- Reinet Meyer van Bruljant Brangus, gesels oor hulle Reinet en Vriende Brangus-veiling wat op 1 Oktober by Bloemfontein deur Brocor aangebied word.
- Bernard Swanepoel van Fire Sky Ankole gesels oor die Ntaba Nyoni Ankole en Vriende-veiling wat op 3 Oktober by Phala-Phala aangebied word.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.
