In-depth

In-depth

Die invloed van kampuitleg op dierevoeding en produksie

Die jaarlikse migrasie van witbaard-wildebeeste is ’n goeie voorbeeld van hoe die natuur ’n gesonde, produktiewe dier en ’n gesonde ekosisteem verseker. Die groot migrasie...

Veefinansiering: Opsies en oorwegings

Om te boer en skuld aan te gaan, word deur baie boere as vanselfsprekend beskou. Suid-Afrika se landbouskuld is in 2016 op amper R145...

Rounding off in the feedlot

In light of the current low maize price, more and more livestock farmers are considering the prospect of rounding off animals for the market...

Afronding in die voerkraal

Met die huidige lae mielieprys oorweeg al meer veeboere dit om self hul diere markgereed te maak en dan te verkoop. Daar is sonder...

Meganisasie en arbeidsbesparing op ’n skaapplaas

Nadat hy deur sy familie in Australië bewus geraak het van hoe boere daar feitlik sonder enige hulp van buite hul boerderye bestuur, en...

Supply chain and logistics management in South Africa’s agricultural exports

It is internationally accepted that the agricultural sector plays a strategic role in the economic development of a country in terms of food security,...

Hoëdrukbeweiding kan weiveld verbeter

Weiveld wat vreetbare grasse optimaal en volhoubaar produseer, is die sleutel tot welslae vir veeboere. Hoëdrukbeweiding wat reg toegepas word, maak dit moontlik om...

Prysonderhandeling van insette

Die sakereus Raymond Ackerman beskryf in sy boek, A sprat to catch a mackerel, hoe hy as uitvoerende hoof van Pick n Pay prysonderhandelings...

Hommeltuie sorg vir ’n tegnologiese rewolusie op plase

Die huidige geslag staan midde-in ’n tegnologiese rewolusie en dit is veral waaghalsige veeboere wat opgewonde raak oor maniere om roetinetake op die plaas...

#VideoVet: Reign in orf before it wreaks havoc

Orf, or vuilbek as it is commonly known, is a highly contagious disease that occurs in sheep and goats. According to Dr Lindsay Parvess,...