HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minute Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou. Luister...

RSG Landbou: 13 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor dr Arno Moore se hoogtepunte tydens sy dienstydperk by die NWKV en...

RSG Landbou: 12 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Brahman SA se vleisgehalte-navorsingsprojek en aalwurms by subtropiese gewasse. Brahman SA hou veiling Die...

RSG Landbou: 11 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Anatoliese herdershond-veewagterprojek en hoe plantenergie gemeet word. Anatoliese herdershond-veewagterprojek Die Anatoliese herdershond-veewagterprojek is...

RSG Landbou: 10 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, Louma Boerdery se veiling en ons ontvang die...

RSG Landbou: 6 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die koste om houtskilde of monteerplate vir jagtrofeë uit te voer en...

RSG Landbou: 5 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor wie veg vir die SA wynbedryf aan die tafel en 2026 se...

RSG Landbou: 4 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor weidingsbestuur in ariede gebiede en die MPO se dieregesondheid-en-welsynsprojek. Weidingsbestuur in ariede gebiede Verkeerde...

RSG Landbou: 3 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou kry ons terugvoer oor Aartappels SA se jaarkongres en ons ontvang die nuutste landbounuus. Aartappels SA kongres terugvoer Aartappels...

RSG Landbou: 30 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor landbouvakke wat by al hoe meer hoërskole in Suid-Afrika aangebied word, Bloemendal...

RSG Landbou: 29 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, Mielieboere Bonsmara se veiling en ons ontvang die...

RSG Landbou: 28 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die rosyntjiebedryf wat onlangs weer die 100 000 ton merk gehaal het...

RSG Landbou: 27 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Graan SA se 2026 Groei vir Goud-opbrengskompetisie, ‘n nuwe grondbakteriespesie in die...

RSG Landbou: 23 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die prestasie en produksie van die suiwelbedryf in Suid-Afrika en elders, en...

RSG Landbou: 22 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons uit of Suid-Afrika gereed is vir die volgende voëlgriepuitbreking en Sebadja Bonsmaras se veiling op...

RSG Landbou: 21 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Dohne-Merino Wêreldkongres, Crux Dohnes se veiling op 30 Julie en ‘n...

RSG Landbou: 20 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Veeplaas en Stockfarm studente-vasvra, Junie se aartappelmarkte en ons ontvang...

RSG Landbou: 16 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die konferensie vir Suid-Afrika se tafeldruifbedryf, nematode-monsterneming en diagnostiese ontleding en ons...

RSG Landbou: 15 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die ontwikkeling van geelvet by beeste, RPO Vrystaat se nuwe voorsitter en...

RSG Landbou: 14 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Stephan en Seun-familieboerdery en Ferrero Bonsmaras praat oor hulle produksieveiling wat op...

RSG Landbou: 13 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor ‘n toepassing vir die aanteken van reënvaldata, ’n gesondheidsaanvulling wat sitrusskille omskep...

RSG Landbou: 9 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die belangrikheid van ‘n unieke oorplaatjie vir ‘n dier, AG Bonsmara se...

RSG Landbou: 8 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die bek-en-klouseer situasie in die Wes-Kaap, voerwenke vir voor lam- of kalftyd,...

RSG Landbou: 7 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Sybokhaarbemagtigingstrust se produksie groei en die invloed van intensiewe stelsels op...

RSG Landbou: 6 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die voordele van tegnologie vir sybokhaarprodusente, daar is terugvoer oor die Agri-Expo...

RSG Landbou: 2 Julie 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Reeba Red Booster Beef produksieveiling, witmielieprys, AgriCareerConnect loopbaangeleenthede, Boschoek Bonsmara se veiling en ons...

RSG Landbou: 1 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die lang-verwagte beheermaatreëls vir die bestuur van bek-en-klouseer, die impak van verhoogde...

RSG Landbou: 30 Junie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die verwydering van ou en onbruikbare plaagdoders, hoe South Africa Wine beplan...

RSG Landbou: 29 Junie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die sybokhaarbedryf, LRF en Santam se Stoetteler van die Jaar-kompetisie, Syferfontein en...

RSG Landbou: 25 Junie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die prestasie van die Boran, waarom die plaagbeheer-operateurskursus belangrik is vir mense...