HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

RSG Landbou: 28 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Volgens Marina van der Merwe van Potchefstroom is ‘n miniatuurdonkie die ideale troeteldier. Ons het tydens Nampo met haar oor die teel, aanhou en...

RSG Landbou: 27 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Ons beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die beheer van vrugtevlieë. Kenny Beeton van Nutrico gee raad. Daar heers tans ‘n groot behoefte in landbou vir opleiding...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 4 minutes Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG...

RSG Landbou: 23 Mei 2024 – geborg deur Nutrico

Dr Daniël van der Merwe het tydens Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag gefokus op die belang van spysverteringsgesondheid op beeste se welstand. Ons hoor...

RSG Landbou: 22 Mei 2024 – geborg deur Nutrico

‘n Internasionale bees-immunoloog, dr Victor Cortese, het by Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag met boere gesels oor die vordering wat gemaak word ten opsigte...

RSG Landbou: 21 Mei 2024 – geborg deur Nutrico

Die rooivleisbedryf het die afgelope 10 jaar nie na wense gegroei nie. Bykomend tot hierdie uitdaging is daar ook druk op die produsent en...

RSG Landbou: 20 Mei 2024 – geborg deur Nutrico

Die LlimaLethu-bemagtigingsprojek, wat op boere in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal gemik is, kom onder bespreking. Mihan Louw van African Seeds Group verduidelik hoe hulle...

RSG Landbou: 16 Mei 2024 – geborg deur BKB

Die drie finaliste in die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeurprojek is aangewys en ons hoor wat dr Louis du Pisani oor vanjaar se inskrywings te sê...

RSG Landbou: 15 Mei 2024 – geborg deur BKB

Clement October van Klein River Cheese by Stanford is tydens vanjaar se SA Suiwelkampioenskappe met die eerste Hollard Game Changer-toekenning vereer. Agri-Expo het dié...

RSG Landbou: 14 Mei 2024 – geborg deur BKB

Die Vrystaat Landbou-kollege, net buite Bloemfontein, het in 2023 sy deure geopen. Dr Antonie Geyer gesels onder meer oor die kursusse wat hulle aanbied...

RSG Landbou: 13 Mei 2024 – geborg deur BKB

Ons gesels oor die waarde van neusringe vir kalwers. Proewe wys dat kalwers wat met neusringe gespeen word, tot 160g per dag beter groei....

RSG Landbou: 9 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Kobus Beyers, ‘n saaiboer van die Wolmaransstad-omgewing is aangewys as die 2024 Agri Noordwes Jongboer van die Jaar en ons hoor wat sy hart...

RSG Landbou: 8 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Tru-Cape is optimisties oor die 2023/2024 appel- en peerseisoen. Calla du Toit gesels oor die seisoen wat vroeër begin het, asook die markte en...

RSG Landbou: 7 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Alhoewel Suid-Afrika steeds die wêreldleier in makadamiaproduksie is, is die produsent onder druk. Barend van der Schyff van Sabie Valley Macadamia Group brei hieroor...

RSG Landbou: 6 Mei 2024 – geborg deur Plaas Media

Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacques Malan deel ‘n...

RSG Landbou: 2 Mei 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die verandering in landbouchemie is noodsaaklik. SB Coetzee van AECI Plant Health verwys na ‘n sagter benadering wat deesdae vereis word en hy verduidelik...

RSG Landbou: 1 Mei 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Die Wupperthal Oorspronklike Rooibos Primêre Landboukoöperasie is onlangs deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou en Rooibos Beperk, as die Beste Volhoubare Rooibosgemeenskap in agri-verwerking,...

RSG Landbou: 30 April 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Nico Slinger van Clanwilliam is aangewys as die 2024 Rooibosprodusent van die Jaar. Hy vertel van sy boerdery en passie vir dié bedryf. Santam Landbou...

RSG Landbou: 29 April 2024 – geborg deur AECI Plant Health

Rhizobium, ‘n bakterie wat binne plantselle voorkom, verseker dat daar aan die plant se stikstofbehoeftes voldoen word. Stephan Downy van AECI Plant Health gesels...

RSG Landbou: 25 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Nampo Oesdag word vanjaar vir die 56ste keer aangebied. Dit het as ‘n landboutegnologiedag op ‘n plaas in Bloemfontein begin. Dr Dirk Strydom...

RSG Landbou: 24 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die gebruik van groeibevorderaars in voerkrale kom onder bespreking. Dié onderwerp lê dr Shaun Morris van Octavoscene baie na aan die hart, veral as...

RSG Landbou: 23 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Die Ingenieursfakulteit van die Noordwes-Universiteit bied deesdae ook oplossings vir landbou. Daar word navorsing gedoen om byvoorbeeld diere- en voedselproduksiestelsels te verbeter. Ons gesels...

RSG Landbou: 22 April 2024 – geborg deur Pioneer Saad

Meer as 24 miljoen Suider-Afrika-inwoners worstel met ‘n dubbele krisis van hongersnood en ongewone weerpatrone. In Suid-Afrika het die droogte reeds ‘n impak op...

RSG Landbou: 18 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

Ons beantwoord vanoggend ‘n luisteraarsvraag oor ons plaaslike voerkrale. Dié luisteraar het ‘n dokumentêr oor voerkrale in die VSA gesien en was geskok oor...

RSG Landbou: 17 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

Dis peerseisoen in Suid-Afrika en Tru-Cape moedig verbruikers aan om die uniekheid van die Abate Fetel-kultivar te ontdek. Buks Nel en Henk Griessel vertel...

RSG Landbou: 16 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

‘n Aantal beeste en skape wat bestem is vir uitvoer na die Midde-Ooste, is onlangs op die Al Messilah-skip in die Oos-Londonse hawe gelaai....

RSG Landbou: 15 April 2024 – geborg deur AGT Foods Africa

Ons fokus vanoggend op die Oos-Kaapse wildbedryf. Rolspelers van dié bedryf het onlangs in Bedford byeengekom om oor hul toekoms te gesels. Ons luister...

RSG Landbou: 11 April 2024 – geborg deur BKB

Die jaarlikse skou wat in September op Bredasdorp plaasvind, staan deesdae as Nampo Kaap bekend, maar dit het eintlik in 1994 as ‘n Suid-Kaap...

RSG Landbou: 10 April 2024 – geborg deur BKB

Spoorminerale speel ‘n belangrike rol by dierevoeding en wanneer daar ‘n tekort is, moet die korrekte aanvulling gegee word. Alheit du Toit van Feedtek...

RSG Landbou: 9 April 2024 – geborg deur BKB

Ons kuier verder by die Bathurst-landbouskou. Ons gesels onder meer met Niel Scott van die Bathurst-landbouvereniging, beoordelaars wat by verskeie veekomponente betrokke was, en...