RSG Landbou: 3 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou kry ons terugvoer oor Aartappels SA se jaarkongres en ons ontvang die nuutste landbounuus.

Aartappels SA kongres terugvoer

Aartappels SA het onlangs hul jaarkongres in Johannesburg aangebied. Volgens Willie Jacobs het Suid-Afrika vanjaar die grootste volume aartappels nóg in die geskiedenis afgehaal, ten spyte van hoër insetkoste, aartappelpryse en uitdagende produksie-omstandighede. Het jy geweet dat aartappels en uie die enigste nie-verwerkte produkte in ‘n tipies Suid-Afrikaanse stapelvoedselmandjie is? Kom luister gerus na ons gesprekke met ‘n paar van die rolspelers by die kongres.

Landbounuus

Moet ook nie ons weeklikse landbounuus misloop nie.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...