RSG Landbou: 11 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Anatoliese herdershond-veewagterprojek en hoe plantenergie gemeet word.

Anatoliese herdershond-veewagterprojek

Die Anatoliese herdershond-veewagterprojek is in 2005 deur die Cheetah Outreach Trust begin om mens-en-roofdier konflik op plase te verminder. Hierdie projek plaas dié kenmerkende honde by boere om hulle kleinvee teen roofdiere soos jagluiperds te beskerm. Deon Cilliers vertel ons meer.

Hoe word plantenergie gemeet

En as jy gewonder het hoe plantenergie gemeet word en waarom dit nodig is, kom luister gerus wat At van Schalkwyk van World Focus Agri hieroor sê.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Must read

LandbouRadio: 23 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Woensdag, 23 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:⁠Leon die skaapherder...

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos, kan skaapprodusente nie meer bekostig om ’n lam te verloor...

Unlocking the beef value chain – Meet the 2026 LRF Stockman School speakers part...

Estimated reading time: 6 minutesFrom 7 to 9 October 2026, the Livestock Registering Federation (LRF) brings the beef industry’s sharpest minds together at Aldam...

RSG Landbou: 22 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor inkbessievergiftiging, wyntoersime en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.InkbessievergiftigingVeeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging...

LandbouRadio: 22 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Dinsdag, 22 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:⁠Johan gesels met...