LandbouRadio: 23 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.

In Woensdag, 23 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • ⁠Leon die skaapherder is aan die woord met sy Woensdagwenk, en hy gesels oor magnesiumtekorte.
  • ⁠Dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, gesels oor die veldstudie wat hulle gedoen het oor die veilige gebruik van Biogénesis Bago se entstof teen bek-en-klouseer in Suid-Afrikaanse kuddes.
  • ⁠Pierré Vlok is aan die woord met sy gereelde insetsel, en hy vertel oor die Noordweste en sy mense.
  • In ons gereelde RPO-rooivleispraatjie, aan jou gebring deur die Beefmaster-groep, gesels Johan met Grant Lynott oor veldvleis, hoe dit verskil van graangevoerde vleis en hy vertel oor gaarmaakmetodes.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

RSG Landbou: 23 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die BKB Groep se jongste finansiële resultate, TLU SA se Jongboer van...

Heinings en hokke: Instandhouding voor die lamseisoen

Met lae winsmarges, siektes en roofdiere wat tot 30% van ’n lammeroes kan kos, kan skaapprodusente nie meer bekostig om ’n lam te verloor...

Unlocking the beef value chain – Meet the 2026 LRF Stockman School speakers part...

Estimated reading time: 6 minutesFrom 7 to 9 October 2026, the Livestock Registering Federation (LRF) brings the beef industry’s sharpest minds together at Aldam...

RSG Landbou: 22 September 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor inkbessievergiftiging, wyntoersime en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.InkbessievergiftigingVeeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging...

LandbouRadio: 22 September 2026

Hierdie week se Landbouradio word moontlik gemaak deur Pioneer Saad.In Dinsdag, 22 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:⁠Johan gesels met...