Home Tags Skaapboerdery

Tag: skaapboerdery

Sinkronisasie by skape: Voordele, nadele, tegnieke en vangplekke

Estimated reading time: 7 minutes Skape se teelsiklus word beheer deur twee hormone, naamlik progesteroon en estrogeen. Progesteroon is dominant tydens dragtigheid en tussen...

Konsortium Merino: Die suksesverhaal van ’n unieke skaapras

Estimated reading time: 2 minutes Op 15 Februarie 2024 het Konsortium Merino sy 100ste veiling aangebied en dit was net so suksesvol soos die...

Kopervergiftiging by skape: Tree voorkomend op

Estimated reading time: 5 minutes ’n Siekte waarmee skaapboere in die Karoo, en veral in ysterklip-areas, dikwels te doen kry, is geelsiekte of kopervergiftiging. Volgens...

Skandeer jou ooi reg én op die regte tyd

Estimated reading time: 5 minutes Dr Dedré Nel, ’n veearts van Weltevrede Dierekliniek op Excelsior, sê die doel van skandering is om dragtigheid en...

RSG Landbou: 30 November 2023 – geborg deur Voermol Voere

Wikus Bekker van Edenburg in die Vrystaat is aangewys as die Voermol Skaapboer van die Jaar. Hy boer met Dohne-Merinos en soos hy sê,...

Realistiese mikpunte met behulp van ekonomiese metings

Estimated reading time: 4 minutes Jongooi-klubs wat streng ekonomiese metings voorstaan is nie ’n algemene gesig by kleinveeboerderye nie. Die Overberg-jongooiklub se metings het amptelik...

Neusvlieg: Laat die maaiers op hul neus kyk

Estimated reading time: 4 minutes Neuswurm is 'n parasiet wat gewoonlik redelik algemeen gedurende die lente- en somermaande voorkom. Wat die vlieg uniek maak,...

Noukeurige rekordhouding: Die basis van volhoubaarheid

Estimated reading time: 8 minutes Tommy Jordaan en sy twee seuns, Arno en André, boer saam onder die vaandel van die Aandson Trust in...

Herkouerdag moedig volhoubaarheid aan

Estimated reading time: 6 minutes Overberg Agri het vanjaar sy tweede herkouerdag op die maatskappy se Roodebloem-proefplaas naby Caledon in die Suid-Kaap aangebied. Ruben...

BKB Merino Ope vertoon die room van SA Merino’s

Estimated reading time: 2 minutes Die BKB Merino Ope wat deur Nampo Kaap op Bredasdorp aangebied is, het 13 Merino-telers gelok wat met uitstekende...