LandbouRadio: 21 Augustus 2026

In Vrydag, 21 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop die program af met ons plaasvars landbounuusbulletin.
  • Johan gesels met Len de Jager van Namibië, een van die organiseerders van die Nam Lamb-span van tien boere wat teen tien Suid-Afrikaanse Lamb Champs-deelnemers gaan kragte meet.
  • ⁠Dr Danie Odendaal, direkteur van veearts Vetwerk, gesels oor die beginsels van suksesvolle inenting en waarom dit belangrik is om die proses reg te voltooi.
  • ⁠Schalk van der Merwe van Leeuheuvel Bonsmaras vertel meer oor hulle veiling wat op 11 September in Christiana aangebied word.
  • HG Human, ‘n bestuurslid van die Noord-Kaap Veldramprojek, gesels oor die projek en hulle veiling wat op 9 September aangebied word.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

A free-range label for pigs on grazing

Estimated reading time: 6 minutesSimon Goble knew from an early age that he wanted...

Vaaltyn van die Noordweste

Estimated reading time: 6 minutesDie donkie is ’n dier wat gehelp het om die...

Stockfarm September 2026 hits the shelves

In the September 2026 edition of Stockfarm, we unpack the challenges that South Africa’s...

Oilseeds Focus September 2026

The September 2026 issue of Oilseeds Focus delivers essential insights into identifying tricky stem...