Tuesday, December 16, 2025
Home Tags Inenting

Tag: inenting

LandbouRadio: 10 Desember 2025

In Woensdag, 10 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol program: Leon die skaapherder bied weer sy Woensdagwenke, die keer oor lammers wat...

BEK: Nasionale kudde-inenting op pad

Estimated reading time: 1 minute Daar is lig in die bek-en-klouseer (BEK)-tonnel! Die minister van landbou, John Steenhuisen, het Woensdag 26 November, tydens die leierskap-...

RSG Landbou: 24 November 2025

In vandag se RSG Landbou is daar meer oor hoe om die regte laboratorium vir ontledings te identifiseer, dr Danie Odendaal gesels oor inentingspraktyke...

Stoetbedryf staan saam

Estimated reading time: 3 minutes SA Stamboek en die LRF het die strydbyl begrawe vir ‘n groter saak: Die oorlewing van die Suid-Afrikaanse stoetbedryf. Die Suid-Afrikaanse...

Om die BEK-rubicon te kruis of nie

Estimated reading time: 10 minutes Die Suid-Afrikaanse veebedryf staan voor ’n waterskeiding wat die landskap fundamenteel kan verander indien die regte besluite nie dringend geneem...

Astral-groenlig gee inspuiting van hoop vir hoenderbedryf

Estimated reading time: 3 minutes Na meer as ’n jaar het ’n enkele Suid-Afrikaanse hoenderplaas die regering se seën ontvang om teen voëlgriep in te...

Die hoenders in oor regeringse voëlgriepstilswye

Estimated reading time: 7 minutes Voëlgrieptrauma is nie iets waaroor dikwels geskryf word nie. Dis immers traumaties om honderdduisende hoenders waarvoor jy gesorg het, binne...

LandbouRadio: 18 Junie 2025

Wat lê vir jou voor in Woensdag, 18 Junie, se LandbouRadio? In die Skaapherder, Leon Kruger, se Woensdagwenk praat hy oor hoe opruiming werk ná...

‘n Veerkragtige inentingsprogram verseker gesonde diere

Estimated reading time: 4 minutes Om volhoubaar te boer is ’n goeie inentingsprogram nodig. Inenting is soos versekering. Wanneer ons inent, bemagtig ons die dier se immuunstelsel...

LandbouRadio: 5 Maart 2025

In vandag se uitsending van LandbouRadio: Ons Woensdagwenk gee raad oor skraagdosisse by inenting. Dr Danie Odendaal werp meer lig op bloednier. Die Suiwelstandaardagentskap praat oor melkplaasouditering. Ons...