Home Tags Skaapboerdery

Tag: skaapboerdery

RSG Landbou: 28 September 2023 – geborg deur Plaas Media

Die grootste beperkende faktor ten opsigte van produksie-doeltreffendheid in skaapboerdery, is mortaliteit onder pasgebore lammers. In Donderdag se aflewering van RSG Landbou hoor ons...

Biesmelk: Die lewensbron van lammers

Estimated reading time: 3 minutes Die belangrikheid van biesmelk kan nie oorbeklemtoon word nie. Dit is daardie eerste melk wat die lam inneem na...

Weeslammers: Wenke om ooi en lam te herenig

Estimated reading time: 4 minutes Dit is ’n groot uitdaging om ’n lam wat deur sy ma verwerp is, met die hand groot te...

Prikkelvoeding vir jou ooie

Estimated reading time: 4 minutes Dit is enige skaapboer se ideaal om sy lammeroes te vergroot en een van die metodes om dit te...

Voermol: Skryf nou in vir veeprodusent-kompetisie

Vir meer as 60 jaar al stel Voermol Voere produsente in staat om hul vee strategies te voer sodat hulle die beste moontlike diereprestasie kan behaal....

Ooimelkproduksie en lamoorlewing: Bring die kloutjie by die oor

Estimated reading time: 6 minutes Die grootste beperkende faktor ten opsigte van produksiedoeltreffendheid in skaapboerdery, is mortaliteit onder pasgebore lammers. Veral onder ekstensiewe toestande...

Wolproduksie: Bestuurskalender vir die somerreëngebied – Augustus/September

Estimated reading time: 4 minutes Die Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) se produksie-adviesdiens publiseer elke twee maande 'n lys van bestuursaksies wat as belangrik...

Voorkom oorvet karkasse: ’n Voerkraalbenadering

Estimated reading time: 6 minutes Verbruikers het toenemend meer gesondheidsgeoriënteerd geword en verkies om rooivleis met minimale vetneerlegging (A2 en A3) te koop. Dit...

NWKV-skaapdag: Klein verstellings, groot veranderings

Estimated reading time: 3 minutes Biologiese oplossings vir suksesvolle wolskaapproduksie was die tema van ’n boeredag wat onlangs op Eeram, naby Harrismith in die...

Vleisskaaprasse: Kies fyn en kies reg

Estimated reading time: 5 minutes As jy die skaapvleisbedryf betree, moet jy uiteraard kies met watter ras jy jou boerdery gaan aanpak. Daar is...