LandbouRadio: 10 Maart 2026

In Dinsdag, 10 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Johan gesels met dr Bernice Mostert, senior genetikus by SA Stamboek, oor die Ile de France-skaapras se voorloperramme.
  • ⁠Vaughn Collier, bestuurder van die Dohne Merino-telersgenootskap, vertel oor hulle wêreldkongres wat in Oktober in die Kaap aangebied word.
  • Christal-Lize Muller van Plaas Media gesels met Stompie Olivier van Hotspot Cattle oor sy Boran-stoetkudde en streng seleksiekriteria.
  • ⁠Johan gesels met Andries Wiese, hoof van landbou by Hollard, oor hulle spesiale versekeringsproduk vir lede van die Nasionale Wolkwekersvereniging.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor vertel ons meer oor die nuutste wolpryse.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...