Home Tags Skaapboerdery

Tag: skaapboerdery

Leliekrans Meatmasters: Dis alles in die gene

Estimated reading time: 6 minutes Dit sit nie in enigeen se broek om die Roggeveld te tem nie. Jy moet hare op jou tande en...

Die ekonomie van ’n skaapboerdery

Om die legkaart van ’n ekonomiese skaapboerdery – wat dikwels ’n hamelkomponent insluit – beter te begryp, het Veeplaas met ’n paar kenners gesels. Dr...

Nuwe handleiding handel oor die unieke erfenis van wol

Estimated reading time: 5 minutes Wol fassineer Robert Scott al sy hele lewe lank en op die pad wat hy al baie jare in die Suid-Afrikaanse wolbedryf...

Kruipvoeding lei tot winsgewende skaapboerdery

In die moderne landbougemeenskap is baie tegnologie en wetenskap beskikbaar vir veeprodusente om maksimaal te produseer, goeie genetika is beskikbaar teen ’n bekostigbare prys,...

Meganisasie en arbeidsbesparing op ’n skaapplaas

Estimated reading time: 5 minutes Nadat hy deur sy familie in Australië bewus geraak het van hoe boere daar feitlik sonder enige hulp van buite...

Skaapboerdery: Intensifisering maak sin

Estimated reading time: 6 minutes Die pa- en seunspan van AM Swanepoel en Seuns Boerdery op die plaas Mooihoek in die Smithfield-omgewing bestaan uit pa...

Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 1)

Die dalende winsgewendheid van skaapboerdery sal produsente toenemend dwing om die produktiwiteit en biologiese doeltreffendheid van hul skaapboerderye drasties te verhoog, terwyl presisieskaapboerdery in...

Noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery (Deel 2)

Estimated reading time: 8 minutes Heelwat faktore moet in ag geneem word wanneer noodsaaklike riglyne vir ’n hoogs winsgewende skaapboerdery oorweeg word. Die volgende...

Hartwater kos die veebedryf miljoene

Hartwater kos die veebedryf jaarliks miljoene rande aan voorkoming en behandeling. Diere vrek akuut aan die siekte en die voorkoms daarvan keer dat diere...