Home Tags Skaapboerdery

Tag: skaapboerdery

Hoe om ’n werklik winsgewende vleisskaap te teel

Estimated reading time: 10 minutes Nadat hy ’n paar jaar as tegniese adviseur by SA Stamboek gewerk het, het Clynton Collett in 1972, op 26-jarige...

Metaboliese steurnisse by skape in die lente

Estimated reading time: 7 minutes Die oorgang na lente stel groot uitdagings aan die skaapboer in die somerreënvalgebiede. Ná die winter word reikhalsend na...

Nova Barletta Dormers: Saamspan en fyn bestuur

Estimated reading time: 10 minutes Die Nova Barletta Dormerstoet van die plaas met dieselfde naam naby Clocolan in die Oos-Vrystaat, is deel van Zuikerkop...

Kleinveeproduksiestelsels in Suid-Afrika: Wat om te oorweeg

Estimated reading time: 6 minutes In hierdie tweede artikel oor veeproduksiestelsels in Suid-Afrika, kyk ons na spesifieke aspekte wat oorweeg moet word wanneer kleinveeproduksiestelsels...

Monitor jou veld en diere vir suksesvolle strategiese voeding

Estimated reading time: 6 minutes “Veeboerdery het ’n wetenskap geword waarby ons moet inpas. Vroeër jare het die ooie in die veld geloop en...

Boesmanlanders: Klein skape, hoë produksie

Estimated reading time: 6 minutes Die geykte spreekwoord lui: Gaan groot of gaan huis toe. Carel van der Merwe, ’n boer in die Vanwyksvlei-omgewing...

Drieling-model skep nuwe moontlikhede

Estimated reading time: 5 minutes Deon en Tina van Wyk se droom om ’n skaapooi te teel wat regdeur haar produktiewe leeftyd gereeld ’n drieling...

SA Vleismerino: Die geheim van Grietha se gelukbringer-stoet

Estimated reading time: 7 minutes Grietha van Rensburg is ’n gerekende SA Vleismerino (SAVM)-stoetteler wat diep spore in dié bedryf trap. Sy boer saam met...

Lamgroei en vrugbaarheid sit geld in die bank

Hul teelbeleid wat vrugbaarheid, lamgroei en goeie speengewig bevorder is hul wenresep. So sê die eienaars van Lowmar Dohnes op die plaas Lowlands tussen...

Vrugbare kruistelings en suiwer Merino’s: ’n Wenresep

Estimated reading time: 7 minutes Basterkrag moet nooit onderskat word nie. Vir die kommersiële produsent wat ordentlike karkasse wil verkoop en geld in sy sak...