In Woensdag, 4 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Ons skop af met Leon die skaapherder en sy Woensdag wenk. Vandag gesels hy oor rumenversteurings.
- Johan gesels met Shaun Welmans van Agri Skills Transfer oor hulle Junie-inname asook veranderinge in die Seta-omgewing.
- Dr JG Nel van Kyron Agri gesels oor die oorsake van sponssiekte onder vee.
- Johan gesels met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor die brand van afval en plastiek op plase.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.