Hierdie week se LandbouRadio word met trots aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.
In Dinsdag, 11 Augustus se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
- Dr WA Lombard van Veeplaas het met Friedl von Maltitz, vise-president van Vrystaat Landbou, gesels oor hulle kongrestema vanjaar.
- Jompie Burger, besturende direkteur van die Suiwelstandaard-agentskap, gesels oor melkkulture se gebruike, watter probleme kan intree, en hoe dit reggestel word.
- Dr Pieter Haumann, hoof uitvoerende beampte by Fertasa, vertel wat hierdie organisasie doen.
- Bernd Klingenberg, mede-aandeelhouer en algemene bestuurder van die Meatmasters-groep, gesels oor varkvleisverbruik in Suid-Afrika.
Vandag se program is aan jou gebring deur BKB – die betroubare tuiste van landbou.
Luister saam na LandbouRadio:
Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.
Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.