Opgewondenheid oor nasionale Braford-veiling 

Hennie Maas van RSG Landbou praat met Jaco Storm, ’n Braford-boer, oor die nasionale Braford-veiling, wat op 24 Mei om 11:00 by die Bull...

Hoor meer oor Angora-produksie

Die Sybokhaarkwekersvereniging en Sybokhaar Bemagtigingstrust het onlangs ’n boeredag vir opkomende Angora-produsente naby Cookhouse in die Oos-Kaap aangebied. Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, gesels...

Jongboer-finalis deel sy suksesresep

Reece Dedwith van Parys, ’n melkboer en finalis in vanjaar se Vrystaat Landbou jongboer van die jaar-kompetisie, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor sy...

Inskrywings oop vir Kwanalu-jongboerkompetisie

Lise Roberts van RSG Landbou praat met Sandy la Marque oor die nominasies en kriteria van die Kwanalu-jongboerkompetisie, wat nou oop is vir inskrywings....

WRSA gesels oor die komende jagseisoen

Adri Kitshoff-Botha van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) gesels op RSG Landbou oor die komende jagseisoen. Luister nou na dié gesprek. RSG Landbou word dié week aan...

In gesprek met ‘n Sybokhaarprodusent

Lise Roberts van RSG Landbou het tydens die SA Kaasfees op Sandringham met die opkomende sybokhaarprodusent, Lloyd James, oor sy boerdery en die bokhaarbedryf...

Fleckvieh-boer praat oor dié ras

Thys Swart, ‘n Fleckvieh-boer wat die onlangse SA Kaasfees in die Kaap bygewoon het, vertel RSG Landbou luisteraars meer oor dié ras. Luister nou...

Die jongste wintergraanproduksiesyfers

Rona Beukes van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) vertel RSG Landbou-luisteraars meer oor die jongste wintergraanproduksiesyfers. Luister nou na dié gesprek. RSG...

Kruieboer deel sy kennis

Lise Roberts van RSG Landbou het tydens die SA Kaasfees, wat onlangs op Sandringham in die Wes-Kaap gehou is, met die kruieboer Basil Williams...

Mikotoksiene se gevare vir herkouers

Johan Potgieter, bemarkingsbestuurder by Opti Feeds, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor die versteekte gevare van mikotoksiene in voer en die uitwerking...