RSG Landbou: 22 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor inkbessievergiftiging, wyntoersime en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.InkbessievergiftigingVeeprodusente word gewaarsku dat inkbessievergiftiging...
RSG Landbou: 21 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die stand van die varkbedryf, Graan SA se paneelbespreking by AFMA Forum...
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou.Luister...
RSG Landbou: 17 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou is daar meer oor die Brahman-beestelersgenootskap se nasionale veiling, Serfbred Brahmane se Brahman bul wat die hoogste...
RSG Landbou: 16 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die wenner van vanjaar se Goliat van Gat-pampoenkompetisie, hoe dit gaan met...
RSG Landbou: 15 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor landbou in die Noord-Kaap, skaapproduksie, en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.Landbou in...
RSG Landbou: 14 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Agri Noord-Kaap se jongboer van die jaar, die Nu-Alcade Bonsmara-groep se...
RSG Landbou: 10 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Wagyu-wêreldkonferensie, B2 Bonsmaras en El Tauro Bonsmara se veiing en ons...
RSG Landbou: 9 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Old Mutual Insure se stalletjie by Nampo Kaap, die toekoms van die...
RSG Landbou: 8 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Landbounavorsingsraad se Vleisbeespresteerderstoekennings, presisieboerdery en die risiko’s verbonde aan kunsmatige intelligensie,...
RSG Landbou: 7 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor SA Stamboek Trailblazer-geleentheid, die Agri Spoor toep en ons ontvang die nuutste...
RSG Landbou: 3 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor dr Phil Bass, een van die sprekers by die Wagyu-wêreldkonferensie, Rhenostervallei en...
RSG Landbou: 2 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou is daar meer oor suiwelregulasies en plantgesondheid se rol by kuilvoeropbrengs.SuiwelregulasiesDie Suid-Afrikaanse suiwelbedryf berei tans voor vir...
RSG Landbou: 1 September 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor ’n arbeidswerkswinkel in die Langeberg-munisipale gebied en daar is terugvoer oor die...
RSG Landbou: 31 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die wêreldwolbedryf, die 2026 LRF Veeskool, AG Bonsmara se produksieveiling en ons...
RSG Landbou: 27 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou is daar meer oor die belangrikheid van praktiese landbou-ervaring, die Noord-Kaap Veldramprojek se komende veiling en ons...
RSG Landbou: 26 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor predasiebestuur, die Rooivleisbedryfsdienste se betrokkenheid by die Wagyu Wêreldkonferensie, en ons ontvang...
RSG Landbou: 25 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou ontvang ons die nuutste wolmarkverslag, ons vind meer uit oor die Agri Mpumalanga se jongboer van die...
RSG Landbou: 24 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Piet Karsten, risikobestuur vir kuilvoerprodusente, ons ontvang die nuutste landbounuus en Julie...
RSG Landbou: 20 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die onderwerpe wat tydens die Wagyu-wêreldkonferensie bespreek sal word, Sernick-groep se veiling...
RSG Landbou: 19 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor prof Dietmar Holm se nuwe rol as hoofveearts by die Melkprodusente-organisasie en...
RSG Landbou: 18 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Wagyu-wêreldkonferensie en Karsten Boerdery.Wagyu-wêreldkonferensieHet jy geweet die Wagyu-beestelersgenootskap van Suid-Afrika is...
RSG Landbou: 17 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Rico die skaap, besproeiingstelsel keuses, daar is terugvoer oor die Vrystaat Landbou-kongres...
RSG Landbou: 13 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor dr Arno Moore se hoogtepunte tydens sy dienstydperk by die NWKV en...
RSG Landbou: 12 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Brahman SA se vleisgehalte-navorsingsprojek en aalwurms by subtropiese gewasse.Brahman SA hou veilingDie...
RSG Landbou: 11 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Anatoliese herdershond-veewagterprojek en hoe plantenergie gemeet word.Anatoliese herdershond-veewagterprojekDie Anatoliese herdershond-veewagterprojek is...
RSG Landbou: 10 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, Louma Boerdery se veiling en ons ontvang die...
RSG Landbou: 6 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die koste om houtskilde of monteerplate vir jagtrofeë uit te voer en...
RSG Landbou: 5 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor wie veg vir die SA wynbedryf aan die tafel en 2026 se...
RSG Landbou: 4 Augustus 2026
In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor weidingsbestuur in ariede gebiede en die MPO se dieregesondheid-en-welsynsprojek.Weidingsbestuur in ariede gebiedeVerkeerde...
























