HomePodcastsRSG Landbou

RSG Landbou

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou.Luister...

RSG Landbou: 27 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou is daar meer oor die belangrikheid van praktiese landbou-ervaring, die Noord-Kaap Veldramprojek se komende veiling en ons...

RSG Landbou: 26 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor predasiebestuur, die Rooivleisbedryfsdienste se betrokkenheid by die Wagyu Wêreldkonferensie, en ons ontvang...

RSG Landbou: 25 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou ontvang ons die nuutste wolmarkverslag, ons vind meer uit oor die Agri Mpumalanga se jongboer van die...

RSG Landbou: 24 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Piet Karsten, risikobestuur vir kuilvoerprodusente, ons ontvang die nuutste landbounuus en Julie...

RSG Landbou: 20 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die onderwerpe wat tydens die Wagyu-wêreldkonferensie bespreek sal word, Sernick-groep se veiling...

RSG Landbou: 19 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor prof Dietmar Holm se nuwe rol as hoofveearts by die Melkprodusente-organisasie en...

RSG Landbou: 18 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Wagyu-wêreldkonferensie en Karsten Boerdery.Wagyu-wêreldkonferensieHet jy geweet die Wagyu-beestelersgenootskap van Suid-Afrika is...

RSG Landbou: 17 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Rico die skaap, besproeiingstelsel keuses, daar is terugvoer oor die Vrystaat Landbou-kongres...

RSG Landbou: 13 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor dr Arno Moore se hoogtepunte tydens sy dienstydperk by die NWKV en...

RSG Landbou: 12 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Brahman SA se vleisgehalte-navorsingsprojek en aalwurms by subtropiese gewasse.Brahman SA hou veilingDie...

RSG Landbou: 11 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Anatoliese herdershond-veewagterprojek en hoe plantenergie gemeet word.Anatoliese herdershond-veewagterprojekDie Anatoliese herdershond-veewagterprojek is...

RSG Landbou: 10 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, Louma Boerdery se veiling en ons ontvang die...

RSG Landbou: 6 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die koste om houtskilde of monteerplate vir jagtrofeë uit te voer en...

RSG Landbou: 5 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor wie veg vir die SA wynbedryf aan die tafel en 2026 se...

RSG Landbou: 4 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor weidingsbestuur in ariede gebiede en die MPO se dieregesondheid-en-welsynsprojek.Weidingsbestuur in ariede gebiedeVerkeerde...

RSG Landbou: 3 Augustus 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou kry ons terugvoer oor Aartappels SA se jaarkongres en ons ontvang die nuutste landbounuus.Aartappels SA kongres terugvoerAartappels...

RSG Landbou: 30 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor landbouvakke wat by al hoe meer hoërskole in Suid-Afrika aangebied word, Bloemendal...

RSG Landbou: 29 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die 2026 LRF Veeskool, Mielieboere Bonsmara se veiling en ons ontvang die...

RSG Landbou: 28 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die rosyntjiebedryf wat onlangs weer die 100 000 ton merk gehaal het...

RSG Landbou: 27 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Graan SA se 2026 Groei vir Goud-opbrengskompetisie, ‘n nuwe grondbakteriespesie in die...

RSG Landbou: 23 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die prestasie en produksie van die suiwelbedryf in Suid-Afrika en elders, en...

RSG Landbou: 22 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons uit of Suid-Afrika gereed is vir die volgende voëlgriepuitbreking en Sebadja Bonsmaras se veiling op...

RSG Landbou: 21 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Dohne-Merino Wêreldkongres, Crux Dohnes se veiling op 30 Julie en ‘n...

RSG Landbou: 20 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die Veeplaas en Stockfarm studente-vasvra, Junie se aartappelmarkte en ons ontvang...

RSG Landbou: 16 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die konferensie vir Suid-Afrika se tafeldruifbedryf, nematode-monsterneming en diagnostiese ontleding en ons...

RSG Landbou: 15 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die ontwikkeling van geelvet by beeste, RPO Vrystaat se nuwe voorsitter en...

RSG Landbou: 14 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor Stephan en Seun-familieboerdery en Ferrero Bonsmaras praat oor hulle produksieveiling wat op...

RSG Landbou: 13 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor ‘n toepassing vir die aanteken van reënvaldata, ’n gesondheidsaanvulling wat sitrusskille omskep...

RSG Landbou: 9 Julie 2026

In vandag se aflewering van RSG Landbou vind ons meer uit oor die belangrikheid van ‘n unieke oorplaatjie vir ‘n dier, AG Bonsmara se...