Plaas Media is the proud sponsor of the following events:
News
“SA leadership deems agriculture important”
Estimated reading time: 3 minutes
South African farmers can be assured that agriculture is particularly important for South African leaders. This is according to Wandile Sihlobo, the Chief Economist of the Agricultural Business Chamber of...
The Campaign For Wool and Cape Wools collaborate to present sustainable, traceable South African...
Estimated reading time: 3 minutes
The latest Pitti Immagine Uomo trade fair set the stage for sustainably certified wool through a special event with the Campaign for Wool and Cape Wools, which championed the beauty,...
Vrystaat-boorling neem Senwes-leisels gou oor
Estimated reading time: 3 minutes
Debbie Bester (39) is vandeesweek as Senwes se nuwe hoof uitvoerende beampte aangewys. Sy sal die leisels op 1 April 2025 by die aftredende HUB, Francois Strydom (64), oorneem.
Danie Minnaar,...
Landboumarkte: Desember se geelmielieprys die hoogste van 2024
Estimated reading time: 2 minutes
Die rand het ’n wisselvallige maand beleef tenoor die dollar en sluit die maand af teen R18,86 teenoor die Amerikaanse dollar en R19,47 teenoor die euro. Die verbruikersprysindeks (VPI) is...
Zim maak grense oop vir vee vanaf SA
Estimated reading time: 3 minutes
Organisasies binne die rooivleisbedryf werk hard agter die skerms om die pad gelyk te maak vir rolspelers in die waardeketting en die resultate begin die een na die ander na...
Editor's Pick
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou....
Articles
Wurms in skape: Ken die vyand
Estimated reading time: 4 minutes
Produsente moet nie die impak van wurms op ’n kudde onderskat nie.
Voeding, genetika, wurmbeheermiddels en goeie bestuurspraktyke is sleutelareas om...
Effect of prolonged drought on livestock numbers in the Central Karoo
Estimated reading time: 6 minutes
The recent drought in the Central Karoo started in the first half of 2015 and lasted until October 2021. Scientists...
Effek van die groot droogte op veegetalle in die Sentraal-Karoo
Estimated reading time: 6 minutes
Die afgelope droogte in die Sentraal-Karoo het in die eerste helfte van 2015 begin en tot Oktober 2021 geduur.
Lees dit...
Die doel en beginsels van goeie wolklassering
Estimated reading time: 6 minutes
Die waarde van goeie wolklassering en die groot rol wat dit in ’n wolprodusent se boerdery speel, moet nooit onderskat...
Dorperboer maak dit twee in ’n ry
Estimated reading time: 7 minutes
Om twee jaar ná mekaar die beste karkas aan die haak te vertoon in ’n nasionale slaglamkompetisie, sit beslis nie...
Die wat en wanneer van produksielekke
Estimated reading time: 4 minutes
Produksielekke is daarop gemik om beter produksie na te streef vanuit bestaande omstandighede.
Produksielekke bevat sowat 25% proteïen en 70% energie.
Mouton...
Plaas TV
Die toekoms van landbou – dié week op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Meeste veeprodusente is bewus daarvan dat inteling nadelig kan wees of wel is. Dr...
Plaas TV kyk na alle landboufasette
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Die droogte van 2024 is die grootste rede waarom NWK se halfjaarlikse wins met...
Hoogte- en laagtepunte – dié week op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Agri Fertilizers & Chemicals het onlangs ‘n dag in Groblersdal aangebied wat hoofsaaklik op...
Nuus uit alle oorde – dié week op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Industry leaders of the South African avocado, mango, and litchi sectors recently gathered in...
Wenners en werksdinge op Plaas TV
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
Vandag sluit ons ons reeks gesprekke oor veranderinge in die landbousektor af, deur na...
Podcasts
RSG Landbou: 16 Januarie 2025 – gebord deur Plaas Media
Kenners meen vooruitsigte vir die landbousektor lyk meer rooskleurig vir 2025. In vanoggend se RSG Landbou gesels ons met Brendan Jacobs van Standard Bank Agribesigheid hieroor.
Dan vertel die 21-jarige, Aalwyn Victor van Stilwaterboerdery by...
Weeklikse weer met Johan van den Berg
Estimated reading time: 1 minute
Johan van den Berg is weer terug op sy pos met sy weeklikse weersake-gesprek met Lise Roberts op RSG Landbou.
Luister nou na hierdie week se weerverslag soos op 16...
RSG Landbou: 15 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Daar word gesê dat die veeboer eintlik ‘n grasboer is. In vanggend se RSG Landbou gesels ons met weidingskonsultant, Frits van Oudtshoorn, oor die waarde van grasidentifikasie vir die boer.
Volgens Agrifusion sal landboubesighede...
RSG Landbou: 14 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Suid-Afrika se landbousektor sal aan strenger uitvoervereistes moet voldoen om toegang tot Europese markte te behou. Dié regulasies word gestipuleer in die Europese Unie se sogenaamde Green Deal-ooreenkoms. In vanggend se RSG Landbou gesels...
RSG Landbou: 13 Januarie 2025 – geborg deur Plaas Media
Die verbruiker van die toekoms wat vandag van belang is, is Gen Z. Frans van Wyk van Agrifusion vertel ons meer van dié unieke generasie.
Die Agoa-handelsooreenkoms met die VSA is geldig tot Augustus vanjaar,...