Tuesday, December 16, 2025

Plaas TV kyk na alle landboufasette

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Die droogte van 2024 is die grootste rede waarom NWK se halfjaarlikse wins met bykans 50% van R133 miljoen in Oktober 2023, tot R69 miljoen in Oktober 2024 getuimel het. Plaas Media se Susan Marais gesels nou met Pieter Kleingeld hieroor.
  • Waste remains a problem worldwide, whether it is food, packaging or plastics. Tayla Shalev and Dirk Uys now elaborates on this, including some techniques transferred from the United Kingdom to the South African context to reduce the wastage of crops.
  • Nick Serfontein of the Sernick Group near Edenville in the Free State was recently announced joint winner in the 2024 ARC National Mentor of the Year award. He shares his success story with Plaas TV.
  • In 2023 het die Suid Afrikaanse hoenderbedryf groot struikelblokke ervaar, wat dit moeilik gemaak het vir die industrie om enige wins te maak, en by die aanvraag van hoenderprodukte te hou. Die bedryf het egter in 2024 begin kop optel. Izaak Breitenbach van SAPA brei nou hieroor uit.
  • What is a substance of concern? Roleen le Grange of CropLife SA answers the question regarding the agricultural remedy products that have the inherent capacity to harm humans, animals, or the environment.

Related

‘n Allegaartjie van insetsels dié week op Plaas TV

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Lise Roberts praat met Christoff Pretorius van die LWO-werkgewersorganisasie oor die konsekwente toepassing...

Van kompetisies tot Cape Wools – alles op dié week se...

Vandag is #kykweervrydag op Plaas TV. Ons kyk terug op sekere hoogtepunte. Exact Silage is ‘n verspreider van Orkel Compacters in Suid-Afrika. Heinrich Hoepfner, ‘n...

RSG Landbou: 15 September 2025 – geborg deur Netafim

In vanoggend se RSG Landbou is daar gesels oor die Karoo Boerbok-veldramprojek, Netafim en die Komga-landbouskou. Meer oor veldramprojek Die meeste kommersiële boerboktelers vra vir veldaangepaste...