Monday, March 20, 2023

Sample Category Title

RSG Landbou: 2 November 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Vrugval en onreëlmatige vrugte is van die probleme wat witluis by sitrusbome veroorsaak. Stephan Verreynne van AECI Plant Health verduidelik in Woensdag se aflewering...

Veeplaas se eerste Klimaatslim-boeredag

Die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag is onlangs op James Faber van Glen Ross-boerdery, in die Barkly-Wes omgewing se plaas aangebied. James is ook vanjaar...

RSG Landbou: 1 November 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Daar bestaan 'n enkele wêreldwye stelsel vir die klassifikasie en kommunikasie van die gevaarlike eienskappe van industriële en verbruikerschemikalieë, naamlik die GHS-klassifikasiestelsel. Gavin Smit...

Klimaatslim-kundigheid op boeredag gedeel

Estimated reading time: 5 minutes Waarom moet ons klimaatslim boer? Dis die vraag waarmee dr Louis du Pisani die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag by...

RSG Landbou: 16 Augustus 2022 – geborg deur Brahman SA Beestelersgenootskap

Die eerste Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur is onlangs aangewys. James Faber van Barkley-Wes brei uit oor sy klimaatslim-boerderypraktyke in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou. Daarna...

En ons klimaatslim-boer is…

Klimaatsverandering is ‘n feit van ons tyd, en in die veebedryf is dit van uiterste belang dat produsente dit bestuur. Daarom het Plaas Media...

Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur 2022: Wenner aangekondig

Estimated reading time: 4 minutes Aan die begin van 2022 het Plaas Media ‘n nuwe projek, die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur, van stapel gestuur. Die...

Veeplaas Climate Smart Ambassador 2022: Winner announced

Estimated reading time: 4 minutes Plaas Media launched its new project, the Veeplaas Climate-Smart Ambassador, at the start of 2022. This project is presented...

Ontmoet die 2022 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-finaliste

Estimated reading time: 4 minutes Plaas Media het aan die begin van 2022 ‘n nuwe projek van stapel gestuur – die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek....

Another climate smart ambassador in the spotlight

Welcome to another episode of Plaas TV. First in line is Simeon Hurwitz about Hurwitz Farming's upcoming production auction. He elaborates on what buyers...

Wat is die 2022 Ag and Food IT Benchmark?

Welkom by nog 'n episode van Plaas TV. Vandag kuier Sarel Visser van Grovation in die ateljee om oor die 2022 Ag and Food...

Enkelgeen-eienskappe by vleisbeeste

Wat is ‘n enkelgeen-eienskap en wat veroorsaak dit, veral by vleisbeeste? Dr Helena Theron van SA Stamboek werp meer lig op dié onderwerp, in...

#kykweervrydag Plaas TV 20 tot 24 Junie

Estimated reading time: 2 minutes This week #PlaasTV brought viewers more interesting content and this is #flashbackfriday. Below is a recap of the week’s...

BKB fokus op lewendehawe

Dr Cobus Oberholser van BKB kuier vandag saam in die Plaas TV-ateljee. Hy gesels onder andere oor hoe die lewendehawebedryf tans daar uitsien. Daarna is...

RSG Landbou: 8 Junie 2022 – geborg deur BKB

Die BKB skaap- en woladviseur se waarde word op verskeie maniere tot die inkomste van ‘n produsent toegevoeg. Mike van den Berg brei in...

RSG Landbou: 14 April 2022 – geborg deur BKB

Veeplaas wys vanjaar hul eerste Klimaatslim Ambassadeur aan. Daar is tans vyf finaliste wat vir dié titel meeding. Die beoordelaar, dr Louis du Pisani,...

Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur 2022: Finaliste aangekondig

Estimated reading time: 3 minutes Plaas Media het aan die begin van 2022 ’n nuwe projek van stapel gestuur, in samewerking met spesialis agri-konsultant,...

Here are our Climate Smart Ambassador finalists!

Climate change, a word we hear so often, but do we really comprehend the causes for this, and do we all do our part...

Is jy dalk SA se eerste Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur?

Estimated reading time: 3 minutes Landbou en klimaatsverandering is onlosmaaklik deel van mekaar en min gesprekke word oor die een gevoer, sonder dat die...