Monday, August 15, 2022

En ons klimaatslim-boer is…

Klimaatsverandering is ‘n feit van ons tyd, en in die veebedryf is dit van uiterste belang dat produsente dit bestuur. Daarom het Plaas Media vanjaar die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeurprojek van stapel gestuur, om erkenning te gee aan veeboere wat passievol is oor die bewaring van hulle omgewing en hulpbronne.

Vandag word die eerste Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur op Plaas TV aangekondig.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBABE BiotechElancoStandard BankJonsson Workwear

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories