Wednesday, December 7, 2022

Veeplaas se eerste Klimaatslim-boeredag

Die heel eerste Veeplaas Klimaatslim-boeredag is onlangs op James Faber van Glen Ross-boerdery, in die Barkly-Wes omgewing se plaas aangebied. James is ook vanjaar se Veeplaas Klimaatslim ambassadeur-wenner. Plaas TV was uit die aard van die saak, óók by dié boerdedag, so bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.

Then Vittoria Jooste from SA Olive gives us some insight on the status of South-Africa’s olive production.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaStandard Bank

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories