#flashbackfriday Plaas TV 31 July – 04 August 2023

This week Plaas TV brought viewers more interesting content, and this is #flashbackfriday. Below is a recap of the week’s episodes:

  • Hurwitz Farming, situated in Davel, Mpumalanga, is a leading agricultural organisation built on family values where integration and diversity are core to the business fundamentals. Simeon Hurwitz visits the Plaas TV studio to elaborate on their farming practices and their upcoming auction.
  • Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek het ten doel om veeprodusente te identifiseer wat klimaatslim boerderypraktyke op hul plase implementeer en wat passievol is oor die bewaring van hul omgewing en hulpbronne. Plaas TV het by Gerrit van Zyl van Dewetsdorp gaan aanklop om te sien hoe hy dié bestuurspraktyke toepas.
  • Navorsing oor die afgelope dekade dui daarop dat daar weinig verskil tussen die bakterie-inhoud van gereguleerde roumelkverskaffers en ongereguleerde verskaffers is. Jompie Burger van die Suiwelstandaardagentskap kuier vandag in die Plaas TV-ateljee om ons meer hieroor te vertel.
  • Die jaarlikse Philipstown-interskou is vanjaar op die plaas Vrede van Diederik Vermeulen in die Philipstown-distrik aangebied. Die hoof-aktiwiteit van die dag was die Jongooi Interklub-kompetisie. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon. Kyk nou na ‘n insetsel vir meer hieroor.
  • Suid-Afrika se eerste genetiese databasis van breësnuit-kalanderspesies is saamgestel. Dié “genetiese biblioteek” is tot voordeel van landboukonsultante wat nou op ‘n molekulêre vlak die eiers, larwes en papies van verskillende snuitkewerspesies sal kan uitken. Dr Steffan Hansen van Stellenbosch Universiteit gesels hieroor op Plaas TV.
  • Christi van den Heever, oorspronklik van Namakwaland en tans landgoedbestuurder van Rietfontein in die Koue Bokkeveld, is onlangs aangewys as Agri Wes-Kaap se jongboer vir 2023. Vrugteboerdery is sy passie en hy vertel in dié episode van Plaas TV hoe hy deurgaans planne maak om die vrugte teen wind en weer te beskerm.
  • Pot, Pan en Deksel is op ‘n sloertoer deur die land. Dit is drie Merino-ramme van Konsortium Merino en die trotse eienaar, Gawie van Heerden, vertel waarom hulle dié toer onderneem in vandag se aflewering van Plaas TV.
  • It is #ResearchFriday which means it is time to once again become acquainted with the research projects conducted by the team at the Agricultural Research Council. This week we visit the ARC-Grain Crops campus in Potchefstroom.

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Popular stories