HomePlaas TV#kykweervrydag Plaas TV 24 Julie – 28 Julie 2023

#kykweervrydag Plaas TV 24 Julie – 28 Julie 2023

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek het ten doel om veeprodusente te identifiseer wat klimaatslim boerderypraktyke op hul plase implementeer en wat passievol is oor die bewaring van hul omgewing en hulpbronne. Plaas TV het by Piet Roux in die Prieska-omgewing gaan aanklop om te sien hoe hy dié bestuurspraktyke toepas.
  • Kemin se hooffokus is om goeie gehalte veevoerprodukte te produseer met die oog op dieregesondheid en -veiligheid. Hulle is ook weer vanjaar een van die borge vir die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie. Daniël Van der Merwe brei uit oor hulle betrokkenheid by dié kompetisie.
  • Die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek het ten doel om veeprodusente te identifiseer wat klimaatslim boerderypraktyke op hul plase implementeer en wat passievol is oor die bewaring van hul omgewing en hulpbronne. Plaas TV het by Matthys Grobler in Soutpan gaan aanklop om te sien hoe hy dié bestuurspraktyke toepas.
  • Plaas Media het aan die begin van 2022 die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek van stapel gestuur. Projekte soos dié se sukses hang af van borge se deelname en ondersteuning. Zoetis is een van hierdie borge en dr Natanya Smit vertel ons waarom hulle as maatskappy betrokke is by dié projek.
  • It is #ResearchFriday which means it is time to once again become acquainted with the research projects conducted by the team at the Agricultural Research Council. This week we visit the ARC-Grain Crops campus in Potchefstroom.

Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.

Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!

Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.

Must Read

RSG Landbou: 22 Februarie 2024 – geborg deur Bonsmara SA

Bonsmara SA se Nasionale veiling word op 13 Maart in Parys aangebied. Die aanbod is slegs vroulike diere en volgens Benjamin Bosch is hul...

Weerstoestande wek kommer