Welkom by nog ‘n episode van Plaas TV. Vandag kuier Sarel Visser van Grovation in die ateljee om oor die 2022 Ag and Food IT Benchmark te gesels.
Plaas Media het aan die begin van 2022 ’n nuwe projek van stapel gestuur – die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur. Die doel van die projek was om veeprodusente te identifiseer wat klimaatslim-boerderypraktyke op hul plase handhaaf en wat passievol is oor die bewaring van hul omgewing en hulpbronne. Vandag ontmoet ons vir James Faber ons derde finalis.
Kyk dit nou hier/ Watch it here:
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
View other Plaas TV episodes.

