Die plaagbeheer-gogga het gebyt

121
Plaas TV

Daar is toenemende druk op produsente om alternatiewe plaagbeheermeganismes toe te pas. Uitvoermarkte vereis die gebruik van chemiese middels wat so min as moontlik residue agterlaat. Op hierdie noot, kuier Plaas TV vandag by Insectec in Letsitele, wat begin is met ‘n alternatief vir plaagbeheerstrategie ingedagte.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaStandard Bank

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.