Thursday, November 7, 2024

Plaas TV bekyk aartappelmarkte, veilings en bek-en-klouseer

Estimated reading time: 3 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Animal welfare is linked to production, which in turn affects profitability. The 54th Annual South African Society for Animal Science (SASAS) Congress that will take place from 3 to 5 July at the East London Convention Centre, will highlight the different disciplines covered by the field of animal science, as well as closely related disciplines in other fields and their relevance to the environmentally stressed production animal.
  • Die bekende Bonsmarastoet by Vrede, Syferfontein Bonsmaras, se 25ste produksieveiling is gekenmerk deur ’n prysvariasie wat dit vir alle kopers moontlik gemaak het om goeie bulle te verkry. Twee bulle het R300 000 elk gehaal, terwyl etlike bulle vir meer as R200 000 verkoop is. ’n Hele paar bulle het tussen R50 000 en R60 000 gehaal. Die gemiddelde prys vir die 57 bulle wat verkoop is, was R95 964,91. Nico Pieterse brei nou hieroor uit.
  • The dairy research and development committee of Milk SA met recently to discuss the immediate role of and further actions to be taken by Milk SA with regard to the impact of the foot-and-mouth disease outbreak in the Eastern Cape. Dr Mark Chimes joins us now to bring us up to date with matters.
  • Aartappels SA bring kykers op hoogte van die huidige marktendense asook die prestasie van plaaslike aartappelproduksie.
https://youtu.be/gvIvAU-Omts
  • Potatoes SA brings viewers up to date with the current market trends as well as the performance of local potato production.
https://youtu.be/gvIvAU-Omts
  • Hendrik Odendaal van Standerton is een van die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-finaliste vir 2024. Die Plaas TV-span het onlangs saam met beoordelaar, dr Louis du Pisani, by hom op sy plaas gaan kuier om oor sy klimaatslimpraktyke te gesels.
  • Beoordelaar van die Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur-projek, dr Louis du Pisani, het tot dusver twee van die drie finaliste in vanjaar se kompetisie op hul plase besoek. Hier is wat hy oor vanjaar se deelnemers te sê het.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Mankheid by skape: Maak seker jy identifiseer die regte oorsaak

Estimated reading time: 5 minutes Mankheid by skape en bokke kan aan talle oorsake toegeskryf...

Manage bull and cow health in the breeding season

Estimated reading time: 6 minutes Healthy, well-conditioned animals that can produce cost-effectively are essential for...

Hoekom verlaat melkboere die bedryf?

Estimated reading time: 6 minutes Melkerye is hoë-koste bedrywe wat daagliks intensiewe aandag en baie...

Case IH baanbreker-innovasie: Kry die meeste uit jou masjinerie

Landboutegnologie ontwikkel vinnig, en hiermee saam die behoefte aan gevorderde tegnologie vir doeltreffende vlootbestuur...