Wednesday, September 11, 2024

Groot gebeurtenisse in die landbousektor – dié week op Plaas TV

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Plaas tussen 1 April en 31 Mei 2024 ‘n bestelling by jou naaste Voermol-verkoopsagent vir 17 ton of meer van Voermol se Nampo promosie-produkte, en staan ‘n kans om ‘n koopbewys ter waarde van R20 000 vir enige Voermol-produk te wen. Inskrywings gaan in ‘n gelukkige trekking in. Terme en voorwaardes geld.
  • Place an order with your nearest Voermol sales agent for 17 tons or more of the Voermol Nampo promotional products between 1 April and 31 May 2024, and stand a chance to win a voucher to the value of R20 000 for any Voermol product. Entries go into a lucky draw. Terms and conditions apply.
  • Volstruisboerdery in Suid-Afrika word nie slegs beperk tot die Klein Karoo nie, maar produsente in die Oos-Kaap bestuur ook suksesvolle volstruiskuddes. Plaas Media se Carin Venter het by Wienie de Klerk, en sy seun Eugene, wat naby Burgersdorp op die plaas Winnaarsbaken met volstruise boer, gaan inloer om meer oor hul suksesresep uit te vind.
  • Kobus Beyers van die Plaas Doornpan in die Wolmaransstad-omgewing is op 19 April aangewys as die 2024 Agri NW Jongboer van die Jaar. Lise Roberts gesels met hom oor hierdie prestasie, en sy suksesresep.
  • For six decades, the Agricultural Research Council’s Plant Protection Research Institute has stood as a bastion of determination and grit, a sanctuary where pioneers, visionaries, and scientists unite in a noble quest to safeguard our crops, our natural resources, and our future. Welcome to the journey of a lifetime. Welcome to the celebration of 62 years of dedication, determination, and discovery. Proudly brought to you by Plaas Productions.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en...

Cover crop mixes: Composition and species for summer

Estimated reading time: 7 minutes Soil health is a key objective when designing a cover...

Prickly pears as a grazing crop

Estimated reading time: 8 minutes The first prickly pears arrived in South Africa shortly after...

’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering

Estimated reading time: 4 minutes Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel...