Van skoue tot kultivars – Plaas TV het alles

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Daar is dikwels baie vrae oor die sojaboonheffing, hoe dit werk, en waarom dit werklik nodig is. Lise Roberts het by die afgelope Graan SA-kongres by Kobus Meintjes van Bayer hieroor gaan aanklop.
  • Soya beans are under attack from insect pests and face competition from weeds. Bayer is breaking ground with their new Intacta technology, aimed at addressing the most prevalent issues that soya bean farmers face all over the world. Plaas TV met up with them at the recent Grain SA congress to discuss this.
  • Henk Griessel, Tru-Cape se gehaltebestuurder, en Buks Nel die nuwe kultivarspesialis, gesels met ons oor die plaaslike seisoen van die Abate Fetel-peerkultivar.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

’n Beplanningskalender vir herkouerprodusente

Estimated reading time: 8 minutes Veeplaas het by finansiële kenners gaan aanklop om uit...

Regverdige en billike vergoeding vir grond

Estimated reading time: 5 minutes Artikel 25(2) van die Grondwet van die Republiek van...

Predators and problem animals on South African livestock farms

Estimated reading time: 6 minutes Livestock producers face many challenges, such as predator-related losses....

Ondersoek na vleisgehalte van die Boran-bees

Estimated reading time: 6 minutes Die Boran word beskou as ‘n vroeg-volwasse, medium-raam dier....