Van boeredae tot kuilvoerkompetisies – Plaas TV dek dit alles

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Wolfe Braude of Agbiz gives us background on the European Union citrus disputes and how it affects the South African industry.
  • 46 Merinoramme is by vanjaar se nasionale Merino-veiling van 16 Augustus by die Botaniese Sport-kompleks op Graaff-Reinet aangebied. Plaas Media se Carin Venter was ook by dié geleentheid. Sy gesels hier met ‘n paar rolspelers.
  • Met die tema “Voeding en die veeboer – wat is wat en waarom?” het sprekers by die afgelope Ede-boeredag gefokus op die voeding van melkbeeste. Onderwerpe soos die regte tyd om eragrostis te baal, kuilvoer vanuit ‘n boer se perspektief en nutriëntwaardes is bespreek. Poena van Niekerk gee nou terugvoer.
  • Milk SA’s Consumer Education Project‘s aims to communicate the health and nutritional advantages of dairy products to the South African society through various communication media. Therefore, the project also serves to empower consumers with information to enable them to make responsible choices. Christine Leighton now elaborates on this.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

A successful agricultural sector is built on trust

Estimated reading time: 6 minutes The Red Meat Producers’ Organisation (RPO) Limpopo hosted its annual...

Backgrounding calves for the feedlot

Estimated reading time: 6 minutes Backgrounding, according to Johannes Mulder, a beef cattle consultant at...

Die suksesverhaal van Suid-Afrika se Dohne Merino Deel 3: Dohne-inspekteurs en rasstandaarde

Estimated reading time: 6 minutes Wanneer na seleksiepraktyke in ’n veranderende landbou-omgewing gekyk word, is...

Roofdiergewoontes: Jakkals verander nié van snaar

Estimated reading time: 6 minutes In sommige lande het predasie reeds ’n groot tol op...