Buffels, aartappels en skoue – Noem dit, Plaas TV bespreek dit

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Belangstellendes kan weer vroeg in September uitsien na die Somerset-Oos Landbouskou. Ezelle Marais, organiseerder van die skou, brei nou oor die program uit.
  • Die welsyn van melkkalwers is gereeld in die kollig, en daar was die afgelope jaar gevalle waar dit in twyfel getrek is. Dr Mark Chimes van Melk SA brei nou hieroor uit. Aan jou gebring deur die Suiwelstandaardagentskap.
  • Aartappels SA en ander lede van die aartappelwaardeketting van Suid-Afrika, insluitend produsente, het onlangs Australië vir die Wêreld-aartappelkongres besoek. Hier het hul ook ‘n goeie idee gekry van die geleenthede en uitdagings in Australië se aartappelbedryf. Dirk Uys van Aartappels SA vertel ons meer.
  • Permission was granted to The Buffalo Company, in collaboration with veterinary services of the Limpopo province, to proceed with a pilot project in the province. This entails the testing of buffalo in Limpopo, and movement of buffalo within and out of Limpopo to all provinces except the Free State. Dr David Pretorius of Motsumi Darts now elaborates on this.
  • Die 2024 Swartlandskou word vanjaar vanaf 4 to 7 September op Moorreesburg aangebied. Jacques Bester brei nou hieroor uit.
  • Die landboubedryf skud vere reg, Nampo Kaap 2024 is om die draai! Chrystal van Wyk vertel ons nou wat besoekers van vanjaar se geleentheid kan verwag.
  • Nampo Cape 2024 is drawing near and the agricultural industry is getting ready for one of the highlights on the calendar. Chrystal van Wyk now elaborates on what this year’s event has in store for visitors.
  • Ons gesels vandag met die Brahman-beestelersgenootskap van Suid-Afrika oor hul doen en late, en die navorsing wat hul doen. Hul nasionale veiling vind ook eersdaags plaas. Sytze Smit vertel ons meer.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en...

Cover crop mixes: Composition and species for summer

Estimated reading time: 7 minutes Soil health is a key objective when designing a cover...

Prickly pears as a grazing crop

Estimated reading time: 8 minutes The first prickly pears arrived in South Africa shortly after...

’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering

Estimated reading time: 4 minutes Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel...