Catch this week’s latest cultivar news and events on PlaasTV

Estimated reading time: 2 minutes

This week Farm TV brought viewers some exciting news and interesting content. #flashbackfriday recaps some of this week’s episodes:

  • Potatoes SA brings viewers up to date with the current market trends as well as the performance of local potato production.
  • Pannar Seed has been involved in the Santam Agriculture National Silage Competition for a number of years. Kerry Rowland now elaborates on their involvement as well as their breeding and selection programme for hybrids.
  • SA Stamboek gaan weer binnekort die toptelers van Suid-Afrika vereer gedurende die Nasionale Elite toekenningsfunksie – ‘n spoggeleentheid op die nasionale landboukalender. ‘n Opwindende nuwe seminaar gaan ook vanjaar die lig sien. Thalia Brameld brei nou hieroor uit.
  • Nico Slinger van De Lille Boerdery, Clanwilliam, is onlangs as 2024 se Rooibosprodusent van die Jaar aangewys. Hy het sy toekenning ontvang tydens ‘n gala-aand wat deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou op die Clanwilliam-skouterrein aangebied is. Die kompetisie was ‘n inisiatief tussen die Wes-Kaapse Departement van Landbou en Rooibos Beperk en is ‘n geleentheid wat geskep is om opkomende boere van die Cederberg ‘n platform te gee waar hulle teen mekaar kan meeding deur hul boerderye met dié van ander te vergelyk. Hugo Lochner het hier met Slinger oor sy prestasie gesels.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Regverdige en billike vergoeding vir grond

Estimated reading time: 5 minutes Artikel 25(2) van die Grondwet van die Republiek van...

Predators and problem animals on South African livestock farms

Estimated reading time: 6 minutes Livestock producers face many challenges, such as predator-related losses....

Ondersoek na vleisgehalte van die Boran-bees

Estimated reading time: 6 minutes Die Boran word beskou as ‘n vroeg-volwasse, medium-raam dier....

‘n Makro-wen met minerale en vitamiene

Estimated reading time: 5 minutes Dierevoeding gaan oor die verskaffing van voedingstowwe in die...