Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- Die 2024 Dorper- en Witdorper Wêreldkampioenskapskou het by vanjaar se Bloemskou plaasgevind en selfs telers van so ver as die VSA gelok. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon.
- Dr Jim Rankin puts the record 2023 agricultural machinery sales in perspective in this episode of Plaas TV. He also shares the prospects of 2024 tractor and combine sales.
- Die BKB Merino Classic het vanjaar by Bloemskou plaasgevind met meer as 700 diere wat aan hierdie indrukwekkende geleentheid deelgeneem het. Plaas Media was die trotse hoofmediaborg en het hier met ‘n paar rolspelers gesels.
- Popcorn production in South Africa has its advantages as well as its challenges. David Kretzmann, director of operations and production at AGT Foods Africa, joins us in the studio to shed some light on this industry.
- Bloemskou is vanjaar vir die 141ste keer van 25 April tot 4 Mei aangebied en was die trotse tuiste van 21 veekampioenskappe. Plaas Media was ook by dié geleentheid en kon al die aksie op kamera vasvang. Ons het ook met ‘n hele paar rolspelers oor die prestasies in die onderskeie veekampioenskappe gesels.
Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.
Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!
Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.