Plaas TV dek groot geleenthede in landbou

Estimated reading time: 2 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • In today’s focus on the sugar industry, we shed light on problems and solutions, more specifically the impact the sugar tax has on the industry. Adv. Fay Mukaddam, the Chairperson of the South African Sugar Association, elaborates on this.
  • Die jaarlikse Marlow Alumni-boeredag in Cradock het weer vanjaar plaasgevind en was met trots deur BKB en Plaas Media geborg. Die program het onder andere ‘n voorlegging deur die Melkprodusente-organisasie (MPO) ingesluit, en daar was ook talle landbou-uitstallings wat skougangers kon besoek. Carin Venter van Plaas Media het die geleentheid bygewoon en daar met ‘n paar rolspelers gesels.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube-kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...

Mosdene Borans make their mark

Estimated reading time: 7 minutes When the bid closed on R2 million for the Boran...

FMD in dairies: Centrifuging fact from fiction

Estimated reading time: 6 minutes Where FMD is present, milk must be pasteurised before sale....

Om te boer in ’n wêreld sonder diesel

Estimated reading time: 4 minutes Suid-Afrika se top skaapprodusent, Richard Armstrong, het onlangs in die...