RSG Landbou: 12 Augustus 2024 – geborg deur BKB

Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met vyftig persent in dollarterme, styg. Só sê Geoff Kingwell, bekende skaapboer en voorsitter van die BKB Groep. Ons gesels met hom oor die stand van die bedryf.

Lourens du Plessis van Louma Boerdery gesels oor hul Nedibest Brahman-bulveiling van 22 Augustus by Thabazimbi.

Dan het prof Richard Fynn van die Universiteit van Botswana tydens die Weidingsvereniging van Suidelike Afrika-kongres die uitdagings wat tans met die weidingbestuurstelsel ondervind word, bespreek en ons hoor wat hy hieroor te sê gehad het.

#RSGLandbou word dié week aan jou gebring deur BKB

#Verhoog verdienste. By BKB is vele hande wat bydra tot die werk wat gedoen word en die reputasie wat verdien word. Dié hande werk saam – elke dag met jou welvaart voorop gestel.

RSG Landbou is ’n Afrikaanse algemene landbouprogram wat daagliks van 5:25 tot 5:55, Maandae tot Donderdae, op RSG uitgesaai word en daagliks tussen 40 000 en 80 000 luisteraars bereik. Die program bevat tegniese inhoud oor alle landbouvertakkings en landboumarkte, en word deur Lise Roberts aangebied.

Neem deel aan gesprekke oor die onderskeie insette op sosiale media met @DieLandbougesprek en #RSGLandbou. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Luister hier na vorige uitsendings.

Die Sybokhaarbemagtigingstrust: Ekonomiese vordering deur inklusiwiteit en diversiteit

Estimated reading time: 5 minutes Die Sybokhaarbemagtigingstrust funksioneer onder die sambreel van Sybokhaar Suid-Afrika en...

Cover crop mixes: Composition and species for summer

Estimated reading time: 7 minutes Soil health is a key objective when designing a cover...

Prickly pears as a grazing crop

Estimated reading time: 8 minutes The first prickly pears arrived in South Africa shortly after...

’n Belegging in prestasietoetsing verseker volhoubare kuddeverbetering

Estimated reading time: 4 minutes Diere se prestasie word bepaal deur hul genetiese samestelling sowel...