Kyk: Plaas TV dek groot geleenthede in landbou.

Estimated reading time: 3 minutes

Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:

  • Nutribase is vir die afgelope agt jaar al deel as borg van Plaas Media se Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie en is ‘n kenner op die gebied van inokulante. Nico Pont gesels oor kuilvoer as voedingsbron en die effek wat die huidige droogte moontlik op die gehalte van kuilvoer kan hê.
  • Animal Science students in the Northern region can look forward to another industry day soon. JW van Niekerk, chairperson of the SASAS Northern Branch, now elaborates on this.
  • Die 2024 Jansenville-skou wat van 8 tot 9 Maart in die Oos-Kaap plaasgevind het, was voorwaar een vir die boeke. Plaas Media se Carin Venter het ook gaan inloer en hier met ‘n paar rolspelers gesels.
  • Dit is inderdaad ‘n groot jaar vir Suid-Afrika se Bonsmara-telers. Bonsmara SA het onlangs met sy Rooi Ras-geleentheid, ‘n ongelooflike 60 jaar van bestaan gevier. Plaas Media het ook dié geleentheid bygewoon en hier met ‘n paar van die rolspelers gesels.
  • Beoordeling van die 191ste Suid-Afrikaanse Suiwelkampioenskappe het op 7 en 8 Maart naby Durbanville plaasgevind. Dié kampioenskappe is die oudste, grootste en mees gesogte suiwelkompetisie in Suid-Afrika. Plaas Media se Hugo Lochner het ook die geleentheid bygewoon en hier met ‘n paar rolspelers gesels.
  • What impact can the 64 international elections in 2024 as well as the local election have on agriculture, what will happen to global inflation and what current achievements can South African agriculture focus on in the future? Dr Marlene Louw of Absa AgriBusiness elaborates on this.
  • The preliminary round for the SASAS Student Quiz & Debate 2024 is around the corner. Jean Rust now tells us about the purpose of the student quiz, the quiz themes and when and where the debate finale will be held.
  • The Bathurst Agricultural Show is a highly seasoned annual exhibition which continues to draw multitudes from all over the country. Plaas Media also attended the show and spoke to some of the roleplayers and guests.

Presenter/s dressed by Jonsson Workwear.

Het jy geweet dat Plaas TV ‘n Facebook blad het? Besoek ons blad by https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op hoogte te bly van die jongste landbounuus en -onderwerpe!

Klik op die YouTube kanaal se skakel om weer Plaas TV se episodes te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Plaas TV/Farm TV is in Junie 2020 bekendgestel en verskaf topgehalte en feitelik korrekte landbounuus en -inhoud. Klik op die skakel hierbo om al Plaas TV se inhoud van die afgelope twee jaar te sien. Van landbouprogramme tot die geskiedenis van pinotagewyn, Plaas TV dek alle uithoeke van die landbousektor.

Regverdige en billike vergoeding vir grond

Estimated reading time: 5 minutes Artikel 25(2) van die Grondwet van die Republiek van...

Predators and problem animals on South African livestock farms

Estimated reading time: 6 minutes Livestock producers face many challenges, such as predator-related losses....

Ondersoek na vleisgehalte van die Boran-bees

Estimated reading time: 6 minutes Die Boran word beskou as ‘n vroeg-volwasse, medium-raam dier....

‘n Makro-wen met minerale en vitamiene

Estimated reading time: 5 minutes Dierevoeding gaan oor die verskaffing van voedingstowwe in die...