LandbouRadio

LandbouRadio: 8 April 2026
Estimated reading time: 1 minute
In Woensdag, 8 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons spring weg met Leon die skaapherder en sy...
LandbouRadio: 7 April 2026
Estimated reading time: 1 minute
In Dinsdag, 7 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met dr Bobbby van der Westhuizen, hoofbestuurder...
LandbouRadio: 6 April 2026
In Maandag, 6 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met onkruidkenner, prof Charlie Reinhardt, en hy gesels oor die...
LandbouRadio: 3 April 2026
In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin.
Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...
LandbouRadio: 2 April 2026
In Donderdag, 2 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met dr Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, oor knopvelsiekte en...
LandbouRadio: 1 April 2026
In Woensdag, 1 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Eerste aan die woord is Leon die skaapherder met sy Woensdagwenk en vandag...
LandbouRadio: 31 Maart 2026
In Dinsdag, 31 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met dr Gerhard Verdoorn van Croplife SA oor hulle projek om...
LandbouRadio: 30 Maart 2026
In Maandag, 30 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
In ons Agri-Expo skoupraatjies gesels Johan vanoggend met Andries Wiese, hoof van landbou...
LandbouRadio: 27 Maart 2026
In Vrydag, 27 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met 'n vars landbounuusbulletin.
Carin Venter van Plaas Media het tydens...
LandbouRadio: 26 Maart 2026
In Donderdag, 26 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Christal-Lize Muller van Plaas Media het tydens die Graan SA-kongres met dr Dirk...
LandbouRadio: 25 Maart 2026
In Woensdag, 25 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Leon die skaapherder is eerste aan die beurt met sy Woensdagwenk en vandag...
LandbouRadio: 24 Maart 2026
In Dinsdag, 24 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met Prabashnie Ramouthar, 'n nematoloog verbonde aan Farmers Agri, oor nematisiedes...
LandbouRadio: 23 Maart 2026
In Maandag, 23 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
WA Lombard vertel wat die luisteraars in die April 2026-uitgawe van Veeplaas kan...
LandbouRadio: 20 Maart 2026
In Vrydag, 20 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende gesprekke:
Ons skop af met n plaasvars landbounuusbulletin.
Johan gesels met 2025 se Lamb...
LandbouRadio: 19 Maart 2026
In Donderdag, 19 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende gesprekke:
Johan gesels met Meyer Louw, senior regsadviseur by die LWO Werkgewersorganisasie, oor...
LandbouRadio: 18 Maart 2026
In Woensdag, 18 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk en die...
LandbouRadio: 17 Maart 2026
In Dinsdag , 17 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende gesprekke:
Richardt Venter, kuilvoerkonsultant, gesels oor pH-vlakke in kuilvoer.
Dr Heinz Meissner van...
LandbouRadio: 16 Maart 2026
Maandag, 16 Maart se LandbouRadio, beloof luistergenot soos min:
Eerste aan die woord is prof Johan Willemse met sy weeklikse markverslag.
Johan gesels met Reinhardt Scholtz,...
LandbouRadio: 13 Maart 2026
In Vrydag, 13 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol spyskaart:
Ons begin met 'n vars landbounuusbulletin.
Koos du Pisanie van Plaas Media het...
LandbouRadio: 12 Maart 2026
In Donderdag, 12 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met Johnny van der Merwe met sy weeklikse AMT-markverslag.
Koos du...
LandbouRadio: 11 Maart 2026
In Woensdag, 11 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Leon die skaapherder is eerste aan die woord met sy Woensdagwenk. Vandag gesels...
LandbouRadio: 10 Maart 2026
In Dinsdag, 10 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met dr Bernice Mostert, senior genetikus by SA Stamboek, oor die...
LandbouRadio: 9 Maart 2026
In Maandag, 9 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Die onkruidkenner, Prof Charlie Reinhardt, gesels oor bioplaagdoders en biostimulante.
Deidré Louw van Plaas...
LandbouRadio: 6 Maart 2026
In Vrydag, 6 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
'n Lekker vars landbounuusbulletin.
Dr Christoff Truter gesels oor die gebruik van biotoetse om...
LandbouRadio: 5 Maart 2026
In Donderdag, 5 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Meyer Louw van die LWO Werkgewersorganisasie gesels oor die misbruik van werkgewers se...
LandbouRadio: 4 Maart 2026
In Woensdag, 4 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop af met Leon die skaapherder en sy Woensdag wenk. Vandag gesels...
LandbouRadio: 3 Maart 2026
In Dinsdag, 3 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
In ons maandelikse suiwelpraatjie met Jompie Burger van die Suiwelstandaard- agentskap, wou ons...
LandbouRadio: 2 Maart 2026
In Maandag, 2 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons maandelikse Agri-Expo skoupraatjies word moontlik gemaak deur Nedbank. In die program gesels...
LandbouRadio: 27 Februarie 2026
In Vrydag, 27 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons skop die Vrydag af met 'n vars landbounuusbulletin.
Johan gesels met Wimpie Lambrecht,...
LandbouRadio: 26 Februarie 2026
In Donderdag, 26 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met Hanlie Kroese, hoof van besigheidsontwikkeling by Santam Landbou, oor hulle...














