LandbouRadio: 3 April 2026

Share This Post

In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons skop af met ‘n plaasvars landbounuusbulletin.
  • ⁠Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in Kaapstad, het Carin Venter van Plaas Media met David Malan, hoof van Klein Karoo Saad, gesels oor saaduitvoere en protokolle wat verseker dat die saad wat produsente bereik, veilig is.
  • Johan gesels met Elmarie Prinsloo, hoof uitvoerende beampte van Bloemskou, oor vanjaar se skou en wat besoekers kan verwag.
  • ⁠Johan gesels ook oor Plaas Media se Toyota SA Jongafslaerskompetisie en hoe om in te skryf vir die Bloemfontein-been.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Related Posts

Weeklikse rooivleispryse / Weekly meat prices

Estimated reading time: 5 minutesPlaashekpryse/Farm gate pricesDie jongste vleispryse...

Domestic pork industry carcass price statistics – Week 37 of 2026

The weekly pork carcass prices are brought to you...

Weeklikse weer met Johan van den Berg

Estimated reading time: 1 minuteJohan van den Berg is...

Ontwikkel ’n skerp oog vir rasstandaarde en die metodiek van kleinveebeoordeling

Estimated reading time: 7 minutesDie vertoning en beoordeling van...

SA goat breeds suit the Zimbabwean landscape

Estimated reading time: 7 minutesPathisani Ncube has a wholly...

The South African rabbit meat industry in the spotlight

Estimated reading time: 7 minutesRabbit meat is not as...