Tag: Landbouskou
Absa Beesarena: Biosekuriteit bly ’n prioriteit by Swartlandskou
Estimated reading time: 2 minutesDie Absa Beesarena by Swartlandskou is vanjaar weer een van die groot trekpleisters vir beesprodusente, telers en landbou-entoesiaste. Met nege beesrasse wat vanjaar deel vorm...
NAMPO Kaap 2026 vier die mense, verhale en blommeprag van die...
Estimated reading time: 4 minutesLandbou, gemeenskap, kreatiwiteit en die natuurlike skoonheid van die Kaap sal by NAMPO Kaap 2026 saamkom wanneer die ekspo van...
LandbouRadio: 6 Julie 2026
In Maandag, 6 Julie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:• In ons maandelikse Agri-Expo skoupraatjie, aan jou gebring deur Nedbank, gesels Johan...
Agri-Expo ledeskoukongres: Landbouskoue bly die hartklop van die platteland
Estimated reading time: 4 minutesVolhoubare landbouskoue speel ’n veeldoelige rol: Hulle bevorder landbou, stimuleer plaaslike ekonomiese ontwikkeling en toerisme, en hou die sosiale weefsel...
LandbouRadio: 4 Mei 2026
In Maandag , 4 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:In hierdie maand se Agri-Expo skoupraatjies, moontlik gemaak deur Nedbank, gesels Breyton...
LandbouRadio: 3 April 2026
In Vrydag, 3 April se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Ons skop af met 'n plaasvars landbounuusbulletin.Tydens die Afrika Saadverhandelingsvereniging se kongres in...
LandbouRadio: 30 Maart 2026
In Maandag, 30 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:In ons Agri-Expo skoupraatjies gesels Johan vanoggend met Andries Wiese, hoof van landbou...
RSG Landbou: 19 Maart 2026 – geborg deur Lamb Champs
In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor Bloemskou se landbouprogram, Williston-skou se melkbokskou en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte en vleispryse.Bloemskou...
LandbouRadio: 13 Maart 2026
In Vrydag, 13 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol spyskaart:Ons begin met 'n vars landbounuusbulletin.Koos du Pisanie van Plaas Media het...
RSG Landbou: 12 Maart 2026 – geborg deur BKB
In vandag se RSG Landbou hoor ons meer oor verskillende skoue wat onlangs plaas gevind het en ons ontvang die nuutste weervooruitsigte en vleispryse.Skou-oggendAs...








