LandbouRadio: 4 Mei 2026

In Maandag , 4 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • In hierdie maand se Agri-Expo skoupraatjies, moontlik gemaak deur Nedbank, gesels Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo, oor skoue wat reeds plaasgevind het en wat nog voorlê.
  • Prof Johan Willemse is aan die woord met sy weeklikse markverslag.
  • Johan gesels met Jo-Mari Roselt van Nosa en sy verduidelik wat boere in plek moet hê wanneer die Departement van Arbeid op die plaas opdaag.
  • ⁠Hans-Jurie Moolman gesels oor verblyfreg en veiligheid op plase.
  • ⁠John Melville vertel van beheermetodes by probleemdiere.
  • ⁠Pieter Möller deel sy maandelikse boodskap vir landbouers.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Must read

Die BEK-pad is nié besaai met rose nie

Estimated reading time: 4 minutes ’n Studie in hoe om dit níé te doen nie. Dit is hoe Nick Serfontein die staat se hantering van...

RSG Landbou: 6 Mei 2026

In vandag se RSG Landbou vind ons meer uit oor katbos en hittestres by kleinvee. Katbos Het jy geweet katbos, wat groot probleme vir landbouers veroorsaak,...

LandbouRadio: 6 Mei 2026

In Woensdag, 6 Mei se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende: In Leon die skaapherder se Woensdagwenk, gesels hy oor blaasstene. Johan gesels met Judi...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos die gradering, gehalte, produksiegebiede en produksiemetodes van lusernhooi. In hierdie...

Glaring lack of industry contributions in gazetted FMD vaccination scheme

Estimated reading time: 7 minutes The final Section 10 Routine Vaccination Scheme for Foot and Mouth Disease (FMD) was published in the Government Gazette on...