Tag: landboumarkte
Katoen-verwysingsprys: Week van 2 tot 6 Maart
Die Suid-Afrikaanse Katoenprodusente-organisasie (SAKPO), met die ondersteuning van Katoen SA, het ’n platform geskep om elke week ’n gemiddelde verwysingsprys vir katoenvesel deur te gee....
LandbouRadio: 9 Maart 2026
In Maandag, 9 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Die onkruidkenner, Prof Charlie Reinhardt, gesels oor bioplaagdoders en biostimulante.
Deidré Louw van Plaas...
LandbouRadio: 5 Maart 2026
In Donderdag, 5 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Meyer Louw van die LWO Werkgewersorganisasie gesels oor die misbruik van werkgewers se...
LandbouRadio: 2 Maart 2026
In Maandag, 2 Maart se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Ons maandelikse Agri-Expo skoupraatjies word moontlik gemaak deur Nedbank. In die program gesels...
LandbouRadio: 26 Februarie 2026
In Donderdag, 26 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met Hanlie Kroese, hoof van besigheidsontwikkeling by Santam Landbou, oor hulle...
LandbouRadio: 24 Februarie 2026
In Dinsdag, 24 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Johan gesels met die Wes-Kaapse minister van landbou, dr Ivan Meyer, oor die...
LandbouRadio: 23 Februarie 2026
In Maandag, 23 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Vandag se landbouprogram begin met Izak Hofmeyr van Plaas Media, en sy maandelikse...
LandbouRadio: 19 Februarie 2026
In Donderdag, 19 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Alphonso Loods, direkteur by Western Cape Lubricants, vertel van hulle produkreeks en diens...
Landboumarkte verslag: Januarie 2026
Estimated reading time: 2 minutes
Van begin tot einde Januarie 2026 versterk die rand teenoor die Amerikaanse dollar met 51 sent. Die wisselkoers sluit Januarie op R15,98 vir een Amerikaanse dollar af.
Die rand verswak...
LandbouRadio: 16 Februarie 2026
In Maandag , 16 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:
Prof Johan Willemse deel sy weeklikse markverslag.
Dr Dave Midgley, hoofbestuurder van die...



