LandbouRadio: 1 September 2026

In Dinsdag, 1 September se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Ons spring weg met ‘n gesprek met Willem Steyn, varkvoedingkundige en mede-eienaar van P3NC Piglett Nutrition Company, oor speenstres en aanvullende voeding.
  • Corné Botha, president van die George-landbouskou, gesels oor hulle skou en vanjaar se nuutjies.
  • Johan het die nuwe landboutent by die George-skou besoek en daar met uitstallers soos Steven Staal van Tree Range Eggs by Sedgefield, oor sy vrylopende hoenders gesels.
  • Donovan Brunette van The Honeybush Company gesels oor heuningbos – van aanplant tot by die teekoppie.
  • Francois Strauss van Aartappels SA gesels oor verskillende aartappelvariëteite.
  • Braam van Wyk van Toorbos by Hoekville praat oor hulle makadamia-, avokado- en protea-boerdery.
  • Alet Coetzee van Blom by Blanco praat oor haar passie vir blomme en haar blomboerdery.
  • Anneke Lategan, bemarkingsbestuurder van Cango Wildlife by Oudtshoorn, vertel van hulle 40-jaar vieringe en die projekte waarmee hulle besig is.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Weidingsgehalte in die berugte doodmaakmaande

Estimated reading time: 7 minutesSuurveld kom hoofsaaklik in die hoëreënvalgebiede van die oostelike dele...

Boost young animals’ immunity before the lambing and calving season

Estimated reading time: 4 minutesVaccinating ewes and cows four to six weeks before lambing...

Klimaatslimboerdery bied kos vir die siel én die veld

Estimated reading time: 8 minutesDit het Veronica Rorich se passie geword om herwinningsboerdery aan...

AFMA Matrix September 2026 – Forum issue now available

Estimated reading time: 2 minutesThe September 2026 edition of AFMA Matrix is a special...