Home Tags Landbouskou

Tag: Landbouskou

LandbouRadio: 19 Februarie 2026

In Donderdag, 19 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Alphonso Loods, direkteur by Western Cape Lubricants, vertel van hulle produkreeks en diens...

LandbouRadio: 17 Februarie 2026

In Dinsdag, 17 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Dr Heinz Meissner van Melk SA vertel meer oor hulle navorsingsprojek wat fokus...

LandbouRadio: 5 Februarie 2026

In Donderdag, 5 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:James Pretorius, regsadviseur by die LWO Werkgewersorganisasie, gesels oor seisoenale werkers.Feedtek se Kobus...

LandbouRadio: 2 Februarie 2026

In Maandag, 2 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:In ons maandelikse Agri-Expo skoupraatjies, moontlik gemaak deur Nedbank, gesels Johan met Pieter...

LandbouRadio: 5 Januarie 2026

In Maandag, 5 Januarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Agri-Expo se skoupraatjie word met trots geborg deur Nedbank en hierdie slag gesels...

LandbouRadio: 5 Desember 2025

In Vrydag, 5 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Vars landbounuus.⁠Johan Gunter hoor van Elmarie Prinsloo, uitvoerende hoof van Bloemskou, wat besoekers...

LandbouRadio: 1 Desember 2025

In Maandag, 1 Desember se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:John Melville praat oor brommeraanvalle by skape.Dr Lindie von Maltitz deel die weeklike...

LandbouRadio: 25 November 2025

In Dinsdag, 25 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na 'n propvol program:Dr Theo de Jager, direksievoorsitter van SAAI, vertel meer oor die stigting...

LandbouRadio: 3 November 2025

In Maandag, 3 November se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:Johan Gunter gesels met Breyton Milford, hoofbestuurder van Agri-Expo in ons nuwe skoupraatjies-reeks.John...

RSG Landbou: 28 Oktober 2025

In vandag se RSG Landbou gesels ons oor probleme met rondloperdiere, AgriCulture SA se kongres, die 2026 Royal-landsbouskou en ons ontvang die nuutste wolmarkverslag.Probleme...