LandbouRadio: 17 Februarie 2026

In Dinsdag, 17 Februarie se LandbouRadio, kan jy uitsien na die volgende:

  • Dr Heinz Meissner van Melk SA vertel meer oor hulle navorsingsprojek wat fokus op sporidesminvergiftiging in melkbeeste se lewers.
  • ⁠Koos du Pisanie van Plaas Media gesels met Jakkals Olivier, voorsitter van die Victoria-Wes skoukomitee, oor hierdie jaar se skou.
  • Koos gesels ook met die wenner van die skou se opkomende-boer afdeling, Thys Agterdam.
  • Johan gesels met Elize Locke, sirkelpresident van die Vrouelandbouvereniging Suidwestelike Distrik, oor hulle werksaamhede en kongres wat in Maart plaasvind.
  • ⁠Dawie Killian van die OVK-wolkantoor lewer die nuutste weeklikse wolmarkverslag.

Luister saam na LandbouRadio:

Alternatiewelik, besoek https://agriorbit.com/category/landbouradio/ of vind ons op SoundCloud om daar na vorige uitsendings te luister: https://soundcloud.com/andbouadio.

Om op hoogte te bly en saam te gesels, volg ons op Facebook by @LandbouRadio. Vir meer inligting stuur ‘n e-pos aan lynette@plaasmedia.co.za.

Die invloed van individuele spasietoekenning op lammers se voer- en waterinname (Deel 1)

Estimated reading time: 8 minutes Die stygende wêreldvraag na voedsel tesame met ’n afname in...

Van toeka tot nou: Slagdag op die plaas

Estimated reading time: 6 minutes Ná ’n slagdag is daar seep gekook, vet en kaiings...

Agbiz Grain Quarterly May 2026

The May 2026 issue of Agbiz Grain Quarterly boasts an impressive lineup of articles,...

Dinamika en ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse lusernhooibedryf: Produsentepryse (Deel 4)

Estimated reading time: 7 minutes Vorige artikels in hierdie reeks het gefokus op aspekte soos...