Home Tags Landbouskou

Tag: Landbouskou

LandbouRadio: 17 Junie 2025

So lyk die spyskaart vir Dinsdag, 17 Junie, se LandbouRadio:Die onkruidkenner, professor Charlie Reinhardt, gesels oor indringerplante.Dr WA Lombard gee sy landboumarkverslag vir Mei.En...

LandbouRadio: 1 Mei 2025

In vandag se LandbouRadio:Ons vind meer uit oor die uitslag van Plaas Media se Toyota SA Nasionale Jong Afslaerskompetisie-been by die Bloemskou.Dr Johnny van...

LandbouRadio: 21 April 2025

Hierna kan jy uitsien in vandag se LandbouRadio:Prof Johan Willemse gee oudergewoonte sy ekonomiese oorsigOns gesels met Ben van der Westhuizen en Jaco van...

LandbouRadio: 14 April 2025

In vandag se LandbouRadio:Ons gesels met die onkruidkenner professor Charlie Reinhardt oor onkruiddoders.Professor Johan Willemse het sy weeklikse ekonomiese oorsig.En ons vind...

LandbouRadio: 2 April 2025

In vandag se LandbouRadio:Die Skaapherder, Leon Kruger, gee raad oor die inenting van jong lammers.Ons vind alles uit oor bloutong by dr Danie Odendaal...

‘n Veekampioenskap-fees by Bloemskou 2024

Estimated reading time: 6 minutesDit het vanjaar behoorlik gegons tydens Bloemskou se veekampioenskappe. Vyftien bees- en skaaprasgenootskappe het elf nasionale kampioenskappe, een provinsiale kampioenskap,...

RSG Landbou: 26 April 2023 – geborg deur Plaas Media

Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Suiweltegnologie-simposium het onlangs in KwaZulu-Natal plaasgevind. Gefermenteerde voedsel was veral ‘n gewilde onderwerp, aangesien die verbruiker deesdae die gesondheidswaarde daarvan...